Goddelike Dissipline

22 Aug 2020 Geplaas in: Dissipline, Hebreers 12:5-17

Hebreërs 12:5-17 Ons samelewing is tot ’n groot mate teen dissipline. Die dissipline in skole is swak, sodat die onderwysers met hulle hande in hulle hare sit. Selfs ouers mag nie meer hulle kinders pak gee nie. Die meeste kerke pas nie kerkdissipline toe nie. Hierdie ongedissiplineerde gesindheid raak selfs publieke dienste soos die polisie….

Lees Verder

Christene in beproewing

31 Aug 2018 Geplaas in: Beproewings en siekte, Dissipline, Gebed

Oor die afgelope vier maande het ek met verskeie Christene gepraat wat deur moeilike beproewings gaan. In ons eie gemeente is daar sonde. Ek het ook binne ses weke drie roudienste gehou (daar is maar net 70 mense in ons gemeente). Ek ken meer as een predikant wat op die oomblik teenkanting van die gemeente kry,…

Lees Verder

Maak die beste van jou beproewing

11 Aug 2018 Geplaas in: Beproewings en siekte, Dissipline, Sonde

Stuart Olyott het eenkeer in ‘n preek gesê: ‘Dit is nie beproewing wat jou heilig maak nie, maar jou reaksie daarop.’ Ons moet reg reageer op ons beproewings en dit nie mors nie. Toe ek eenkeer deur ‘n beproewing gaan, toe vra ek ‘n vriend om vir my te bid. Sy reaksie het my gehelp: ‘I want to encourage you not…

Lees Verder

‘n Toekoms vir Israel

28 May 2018 Geplaas in: Dissipline, Heilige Gees, Israel, Pinkster, Vergifnis, Verlossing

Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode.  Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.”   Martin Luther is daarvan beskuldig.  In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode,…

Lees Verder

Waarop bou jy jou lewe?

13 Oct 2017 Geplaas in: Christelike lewe, Christus, Dissipline

In die afgelope week was daar ‘n groot haelstorm in Durban.  Ek het in ‘n video gesien hoe die water die grond onder die huis se fondasie wegspoel.  Een van die huis se hoeke het niks gehad om dit te ondersteun nie, en het letterlik in die lug gehang.  As daar ‘n rotsbank onder die…

Lees Verder

God se swaard en sy roede

30 Sep 2017 Geplaas in: Dissipline, Eindtyd, Israel

Wanneer dit by God se swaard en sy roede kom, bestaan daar ‘n paar gevare.  Belinda dra die gevolge van haar sonde, maar blameer die duiwel en sien nie die Here se hand in haar tugtiging nie.  Riaan dink nie baie oor God se heilige geregtigheid nie, en dink dat Hy net liefde is.  Gevolglik…

Lees Verder

God se byl

24 Jun 2017 Geplaas in: Beproewings en siekte, Dissipline, Israel, Soewereiniteit

Jy ken seker die storie van Thor se hamer?  In Noorse mitologie was Thor die god wat met donderweer geassosieer is.  Die naam Donderdag of Thursday is van hierdie naam afgelei (Thor’s Day).  Sy hamer se naam is Mjölnir, en is veronderstel om een van die magtigste wapens op aarde te wees.  Die ou Noorweërs…

Lees Verder

Hoe moet ons dissipline toepas?

14 Jan 2017 Geplaas in: Dissipline, Kerk

Ek is al vir 12½ jaar in ons gemeente, en nog nooit het die ouderlinge vir my gevra om oor ‘n spesifieke onderwerp te preek nie. Maar by hierdie week se vergadering het hulle vir my gevra om oor kerkdissipline te preek, omdat daar nog mense in die gemeente is wat dit nie verstaan nie. …

Lees Verder

Die tien plae: Sprinkane

27 Feb 2015 Geplaas in: Afgode, Dissipline, Kerkgeskiedenis, Kinderopvoeding, Tien Plae

In 2008 het ek die evangelie met ‘n sekuriteitswag gedeel.  Hy het gesê dat hy in Shembe glo, en dat Jesus ‘n profeet was maar nie God nie.  Ek het vir hom gevra of Shembe die see kan bedaar; of Shembe sondeloos is.  Die Skrif leer duidelik dat Jesus die ware God is.  Judas 5…

Lees Verder