Ek glo in die opstanding!
Ek het gehoor hoe ‘n radio-omroeper vir Prof. Julian Müller van Tukkies vra of hy in Jesus se opstanding glo. Sy antwoord was: ‘Ek sê elke Sondag met groot vrymoedigheid die apostoliese geloofsbelydenis op: “Ek glo…in Jesus Christus…wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is…wat op die derde dag weer…
Lees VerderDie tien plae: Muskiete en steekvlieë
‘n Span sendelinge het na ‘n Chinese eiland toe gegaan om die evangelie te deel. Die plaaslike volk het gesê dat hulle nie die Christen God nodig het nie, maar dat hulle binnekort ‘n fees vir hulle eie god sou hou. ‘n Jong man in die span het gesê: ‘Julle kan nie die fees hou…
Lees VerderWeerstand teen God
Elke gesoute hengelaar weet dat ‘n lyn met 20kg breekkrag maklik ‘n 15kg vis kan weerstaan. Maar dieselfde lyn sal soos dun gare breek as ‘n 400kg vis dit vat. Net so kan ‘n mens ander mense weerstaan. Geen mens kan egter in ‘n finale sin teen die Almagtige God weerstand bied nie. Eksodus 6:9-7:13…
Lees Verder