Die kerk se taak en toekoms
25 Jan 2014
Geplaas in: Evangelisasie,
Handelinge 1:8-11
Handelinge 1:8-11 Beide in ons taak en toekoms het die kerk haar fokus verloor. Ons taak is nie om boere bazaars te hou, drama-klasse aan te bied, musiek konserte op te voer, of ‘fun’ jeugkampe te hou nie. Wat is die kerk se toekoms? Moet ons in vrees lewe vir ‘n wegraping, die groot verdrukking…
Lees Verder