Wat maak ons groter as die engele?
11 Oct 2019
Geplaas in: Christus,
Engele,
Hebreers 2:10-18,
Mens,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Hebreërs 2:10-18 Volgens die Bybel (Ps. 78:49, ESV) het God ‘n groep engele gestuur om Egipte deur die tien plae te verwoes. Hulle het die land platgevee, sodat daar niks oorgebly het nie. Die engele is dus baie magtig. En tog sal die mens in Christus eendag groter wees as die engele (Heb. 2:5-9). In watse opsig sal…
Lees Verder