Die Heilige Gees: Aanneming en sekerheid

17 Dec 2022 Geplaas in: Aanneming, Aanneming, Heilige Gees, Romans 8:14-17, Sekerheid van redding, Vader

Romeine 8:14-17 Die konsep van Christelike aanneming kom vanuit die Romeinse leefwêreld. F.F. Bruce sê: ‘The term “adoption”…may have a somewhat artificial sound in our ears; but in the Roman world of the first century AD an adopted son was a son deliberately chosen by his adoptive father to perpetuate his name and inherit his…

Lees Verder

Die enigma van God se liefde

18 Dec 2021 Geplaas in: God, Vader

Johannes 3:16a Voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Duitsers ’n Enigma kodemasjien gebruik om geheime boodskappe vir mekaar te stuur.1 ’n Pool genaamd Marian Rejewski het ’n masjien ontwikkel om die Duitse kodes te breek. Toe hulle dit meer ingewikkeld maak, het ’n Brit genaamd Alan Turner dit reggekry om die kodes te…

Lees Verder

Christene, Covid-19 en die Ekonomie

18 Apr 2020 Geplaas in: Geld, Lukas 12:22-34, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vader

Ses Redes Hoekom Christene Nie Covid-19 Se Impak Op Die Ekonomie Moet Vrees Nie Lukas 12:22-34 Covid-19 het reeds ’n impak op ons gemeente gemaak. Een persoon se salaris is met 20% gesny. ’n Ander een kry minder geld tydens die grendelstaat [Eng. lockdown]. Nóg ’n persoon kry glad nie betaling vir die vyf weke…

Lees Verder

Hoe om reg te bid

12 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Gebed, Matteus 6:9, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vader

Matteus 6:9 Party mense sal sê: ‘Daar is nie ‘n regte en verkeerde manier om te bid nie; solank jou hart opreg is.’ Dit ís so dat jy opreg moet wees, maar kan ‘n Moslem nie ook opreg wees nie? En sal ons sê dat hy reg bid, net omdat hy opreg is? Verseker nie. Volgens Matt. 6…

Lees Verder

Die wonderwerk wat my lewe verander het

4 Mar 2017 Geplaas in: Christus, God, Opstanding, Vader, Verlossing

‘n Man het eenkeer sy predikant se woorde met my gedeel: ‘Jesus moet eers persoonlik aan ‘n predikant verskyn, voordat hy met gesag kan praat.’  Regtig?  Kan elke gelowige nie sê dat hy in die persoonlike ervaring van Jesus se opstanding deel nie?  Kan elke gelowige nie sê dat die opgestane Christus in sy hart…

Lees Verder