Familie, Huisgesin en Huwelik: Kinders en Jongmense

27 Nov 2021 Geplaas in: Kinders

Efesiërs 6:2-3 Ons lewe in ’n samelewing wat geen respek vir gesag het nie. Mense plunder en brand af, oortree die padreëls en praat terug met dié wat oor hulle aangestel is. Hierdie gesindheid spruit uit ’n minagting van God se gesag. Van die begin af het die duiwel mense versoek om God se juk…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: ADHD, Ritalin en die Bybel

16 Oct 2021 Geplaas in: ADHD, Efesiers 6:1, Kinders

Efesiërs 6:1 Volgens die Bybel moet ouers hulle kinders dissiplineer. In die vorige preek het ons gesien dat dit pak slae insluit. Wat as my kind regtig nie stout is nie, maar ADHD het? ADHD staan vir Attention Deficit Hyperactivity Disorder. In Afrikaans is dit AAHS of AGHS: Aandagafleibaarheid Hiperaktiwiteitsindroom of Aandaggebrek-Hiperaktiwiteitsindroom. Dit verwys na…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Rebelse Kinders

30 Sep 2021 Geplaas in: Efesiers 6:4, Kinderopvoeding, Kinders

Efesiërs 6:4 Baie ouers is uit die veld geslaan as hulle tiener skielik rebelleer of as hy universiteit toe gaan en sê dat hy nie meer in God glo nie. Hulle dink dit is die universiteit of sy vriende se skuld, maar in die meeste gevalle staan die ouers skuldig. Hulle vergeet dat rebellie deel…

Lees Verder

Lesse uit Jesus se Kinderdae

2 Jan 2021 Geplaas in: Christus, Kinders, Lukas 2:39-52

Lukas 2:39-52 In enige goeie biografie is daar ’n hoofstuk, of meer oor die persoon se kinder- en jongmens lewe. Mens vind dit egter nie in die vier Evangelies (Jesus se biografieë) nie. Bogenoemde teks is die enigste paragraaf in die Bybel oor Jesus se kinderdae. Buiten vir hierdie paar verse weet ons niks van…

Lees Verder

Die God van ou mense en kinders

8 Jul 2018 Geplaas in: Afgode, God, Kinderopvoeding, Kinders

Kom ek vertel jou van twee mense in ons gemeente. Die eerste een is ‘n ma met ‘n baba in haar baarmoeder. God is besig om die kind te vorm en het alreeds die kind se hele lewe uitgelê. “Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat…

Lees Verder

God se siening van kinders en diere

19 Nov 2017 Geplaas in: Kinders, Mens, Skepping

Die wêreld dink nie reg oor kinders en diere nie; hulle is verward.  Aan die een kant vermoor hulle ongebore babas, en aan die ander kant sê hulle dat jy nie eers jou eie kind mag pak gee nie.  Jy mag jou kind doodmaak, maar jy moet hom net nie seermaak nie (!?).   Wat…

Lees Verder

‘n Boodskap aan die kinders en jongmense van ons land

4 Oct 2017 Geplaas in: Kinders

Drie weke gelede het ‘n graad 4 leerling van Mooifontein Primary School 28 leerlinge met vuil inspuiting naalde gesteek.  In dieselfde tyd is 13-jarige Louis de Jonge van Benoni deur kinders geboelie, en het hy gesterf.  In 2001 het die Waterkloof-vier (15 en 16-jarige seuns) ‘n hawelose man aangerand en vermoor.   My swaer en…

Lees Verder