Persoonlike Probleme: Sonde teen die Heilige Gees

4 Sep 2020 Geplaas in: Onvergeeflike Sonde, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE Tags: Sonde teen die Heilige Gees

Matteus 12:22-32 Eintlik is daar meer as een sonde teen die Heilige Gees. ’n Mens kan die Gees bedroef, uitblus, weerstaan en laster. Die eerste drie van hierdie sondes kan vergewe word (Hand. 7:51, 58, 60, 8:1, 3, 9:1-19, Ef. 4:30, 1Tess. 5:19). Die laaste een kan nie (Matt. 12:31-32). As ek in hierdie preek…

Lees Verder

Die onvergeeflike sonde

11 Jan 2020 Geplaas in: Afvalligheid, Hebreers 6:1-8, Onvergeeflike Sonde, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 6:1-8 Die sonde waarvan ons in Heb. 6 lees, is dieselfde as die onvergeeflike sonde, of die sonde teen die Heilige Gees waarvan ons in Matt. 12:32 lees. Wat is hierdie sonde en hoe weet jy of jy dit gepleeg het?   1. Aanmoediging (v.1-3) Almal het al gesien hoe ouers ‘n baba aanmoedig…

Lees Verder