Die Heilige Gees: Ses sondes teen die Gees

1 Mar 2023 Geplaas in: Afvalligheid, Onvergeeflike Sonde, Sonde teen die Gees

Verskeie Tekste Freddie en Lisa gaan vir huweliksberading. Freddie roem dat hy nog nooit aan haar ontrou was nie. Hy sê nie dat hy haar emosioneel, verbaal en fisies afbreek nie. Net so vrees party mense die onvergeeflike sonde teen die Heilige Gees, maar hulle vergeet dat hulle op ander maniere teen Hom sondig. Hoe…

Lees Verder

Geestelike blindheid

4 Jun 2022 Geplaas in: Lukas 11:27-36, Ongeloof

Lukas 11:27-36 Geestelike blindheid is nie soos fisiese blindheid nie. Iemand wat fisies blind is, weet dit. Iemand wat geestelik blind is, weet dit nie. Hy is blind vir sy blindheid (Joh. 9:39-41). Hoe weet ’n mens of jy geestelik blind is en wat kan jy daaromtrent doen?   1. Wees gehoorsaam (v.27-28) ’n Paar…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Verslawing

28 May 2022 Geplaas in: Titus, Titus 2:11-14, Verslawing

Titus 2:11-14 Volgens die wêreld is verslawing ’n siekte of ’n genetiese probleem.1 Nog niemand het dit bewys nie.2 As verslawing ’n siekte of ’n genetiese probleem is, is die verslaafde nie verantwoordelik nie. In daardie geval was die man reg toe hy vir sy vriend sê: ‘Ek is kwaad vir die Here, omdat Hy…

Lees Verder

Noodlottige sondes

28 May 2022 Geplaas in: Lukas 11:14-26, Onvergeeflike Sonde

Lukas 11:14-26 Noodlottig beteken dodelik (Eng. mortal, lethal, deadly, fatal). Om te sê iemand is noodlottig gewond, beteken hy is dodelik gewond en gaan waarskynlik nie oorleef nie. Noodlottige sondes beteken dit is dodelik. Die Katoliekekerk praat van ‘mortal’ teenoor ‘venial’ sonde. Iemand wat ‘mortal’ sonde pleeg, sondig opsetlik of pleeg ernstige sonde. So iemand…

Lees Verder

Interpersoonlike Probleme: Kleptomanie

17 May 2022 Geplaas in: Josua 7, Kleptomanie

Josua 7 Die woord kleptomanie kom van twee Griekse woorde (kleptō + mania) wat steel en kranksinnig beteken. Dit verwys na iemand met ’n obsessie om te steel al het die item geen waarde nie en het hy die geld om dit te koop. Die persoon beleef intense spanning net voor hy die item steel….

Lees Verder

Interpersoonlike Probleme: Vuil Taal

2 Apr 2022 Geplaas in: Jesaja 6:1-8, Vuil taal

Jesaja 6:1-8 Ek ken ’n klomp broers wat vreeslik kan vloek. Maar hulle is niks in vergelyking met ’n man wat langs my op die vliegtuig gesit het nie. Hy het die vieslikste taal gebruik, en baie daarvan. Gewoonlik bied mense verskoning aan as hulle hoor dat ek ’n predikant is. Nie hierdie man nie….

Lees Verder

Interpersoonlike Probleme: Skinder

26 Mar 2022 Geplaas in: Efesiers 4:29-30, Kommunikasie, Skinder

Efesiërs 4:29-30 Jare gelede het iemand in Nelspruit lelike stories van ’n gelowige in die koerant geskryf. Dit was nie waar nie, maar die skade is gedoen. Mense het die stories geglo en die gelowige met agterdog bejeën. Om te skinder is soos vuurhoutjies wat ’n veldbrand veroorsaak of soos iemand wat gif drink: “Kyk…

Lees Verder

Interpersoonlike Probleme: Leuens

20 Mar 2022 Geplaas in: Handelinge 5:1-11, Leuens

Handelinge 5:1-11 In 1575 is Anne Avarie daarvan beskuldig dat sy iets uit ’n winkel gesteel het. ‘Mag ek dood neerslaan as ek nie hiervoor betaal het nie,’ het sy gesê. Sy het onmiddellik gesterf.1 Eusebius van Caesarea (c. 260-339 n.C.) vertel van die godvresende Narcissus wat van onsedelike gedrag beskuldig is. Die eerste aanklaer…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Seksuele Mishandeling

31 Jul 2021 Geplaas in: 2Samuel, 2Samuel 13:1-22, Seksuele sonde

2Samuel 13:1-22 Die wêreld is vol voorbeelde van seksuele misbruik. ’n Vrou het my vertel dat haar kerk se jeugleier haar verkrag het. ’n Paar jaar gelede het Nicholas Ninow ’n sewejarige meisie in die vroue badkamer in Dros verkrag. In 1988-89 het Gert van Rooyen ses meisies ontvoer, verkrag en vermoor. Miskien is jy…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Pornografie en Egbreuk

3 Jul 2021 Geplaas in: 2Samuel 11, Seksuele sonde, Verslawings

2Samuel 11 Ek het op Times Live se webtuiste gelees van ’n ander webtuiste wat ontwerp is vir mense wat ongelukkig getroud is, maar die negatiewe gevolge van egskeiding wil vryspring. Die webtuiste bied vir hulle die opsie van ’n geheime verhouding op die kantlyn.1 Die ergste van alles is dat sommige van hierdie mense…

Lees Verder
1 2 3 11