Hoe om geestelik te groei
3 Aug 2019
Geplaas in: 2Tessalonisense,
2Tessalonisense 1:1-4,
Kerk,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
2Tessalonisense 1:1-4 Een van my vriende het onlangs van sy 7-jarige seun gesê: ‘Dit is oulik dat hy nie die letter R kan sê nie. Ek wens dit wil altyd so bly. Aan die ander kant sal dit seker nie oulik wees as hy op 25 ‘n meisie vra om met hom te twou nie.’ Daar is…
Lees Verder