Onbeskaamd evangelies

10 Mar 2018 Geplaas in: Evangelie, Evangelisasie, Geloof, Romeine 1:16, Sonde, Verlossing

Romeine 1:16 My vrou se Amerikaanse vriendin het haar dogtertjie aangespreek, omdat sy met die landsvlag wou speel.  ‘You must never disgrace the flag!’ het sy gesê. Ek hou van ons land, maar voel nie patrioties daaroor nie.  Ek het van die ou volkslied gehou, maar stem nie saam met die reëltjie wat sê: ‘Ons…

Lees Verder