Die verroeste wapen van gebed

2 Feb 2023 Geplaas in: Gebed, Markus 9:28-29

Markus 9:28-29 In 1951 het Cuckfield Baptist Church in Engeland een lidmaat gehad. Volgens wyle Martin Holdt het sy die gebou in die week skoongemaak, en op Sondae kerk toe gegaan om te bid. Sy het die Here gevra om iemand te stuur. Na ’n paar jaar het Erroll Hulse die gemeente herstig. Hy was…

Lees Verder