Wie moet die kerk lei?

27 May 2023 Geplaas in: Efesiers 4:11, Ouderlinge

Efesiërs 4:11 Ons gemeente behoort aan die Afrikaanse Baptistekerke (ABK). Ons glo elke gemeente is outonoom. Daar is nie ’n eksterne gesagstruktuur wat vir die gemeentes voorskryf hoe om hulle interne sake te bestuur nie. Onder Christus en sy Woord is elke gemeente vry om hulle eie besluite te neem. Tog mag ons nie van…

Lees Verder

Hoe gemeentes groei: die nagmaal en gebed

25 May 2023 Geplaas in: Gebed, Handelinge 2:42, Nagmaal

Handelinge 2:42 Lank gelede was daar ’n vrugteboom in ’n tuin. Dit was mooier as enige ander boom in die tuin. Van oral af het toeriste gekom en hulle oor die groot takke, lieflike koelte en pragtige bloeisels verwonder. Maar daar was ’n probleem. Die boom het die bloeisels afgegooi en geen vrug gedra nie….

Lees Verder

Hoe gemeentes groei: lering en samesyn

24 May 2023 Geplaas in: Handelinge 2:42, Kerkgroei, Prediking en roeping, Samesyn

Handelinge 2:42 Getalle-groei is belangrik. Wie is tevrede as ’n gemeente met ’n duisend lidmate net honderd mense in die oggenddiens het en twaalf in die aanddiens? Jesus het vir baie mense gesterf (Matt. 20:28). Paulus wou hê baie mense moet gered word (1Kor. 9:19, 22). In die hemel sal daar ’n ontelbare menigte uit…

Lees Verder

Wat het van ons eerste liefde geword?

11 May 2023 Geplaas in: Evangelisasie, Openbaring 2:1-7, Sending

Openbaring 2:1-7 Buite ’n groot huis staan ’n nuwe Rolls Royce Phantom. Die kar is gepoleer en blink in die son. Binne is die kar luukser as baie mense se huise. Die klankstelsel kos meer as die gemiddelde mens se kar. Die enjin is in ’n uitmuntende toestand. Jy hou so baie van die kar,…

Lees Verder

Die Heilige Gees: Geesvervulde prediking

14 Mar 2023 Geplaas in: 1Korintiers 2:1-5, Prediking en roeping

1Korintiërs 2:1-5 Geesvervulde prediking is nie passievolle geraas nie. Jonathan Edwards was ’n besadigde prediker. Hy het sy preke nie vervelig afgelees soos party dink nie. Ja, hy was rustig, maar hy was ook diep ernstig. Onder sy prediking het die Here honderde mense tot bekering gebring.1 As ’n man vol van die Gees, het…

Lees Verder

Christus en jou geldsake

11 Jan 2023 Geplaas in: Geld, Lukas 16:1-18, Tiendes en offergawes

Lukas 16:1-18 Toe ons studente was, het ek en my vriend Jannie Vosloo Lukas 16 probeer uitwerk. Ons kon dit nie verstaan nie. Jannie het intussen deur Lukas gepreek en vandag kom ek by die gedeelte. Ek glo ek verstaan nou die groot prentjie en hoop om dit eenvoudig aan jou te verduidelik. Dit gaan…

Lees Verder

Wat sal dit jou kos om Jesus te volg?

8 Dec 2022 Geplaas in: Dissipelskap, Lukas 14:25-35

Lukas 14:25-35 In John Bunyan se Pilgrim’s Progress het Christen uit die Stad van Verwoesting na die Hemelse Stad toe gevlug. Kort nadat hy vertrek het, het Hardkoppig en Buigsaam hom agterna gesit om hom te keer. Christen het hulle vertel dat hy in sy boek van die Hemelse Stad gelees het. Hardkoppig wou niks…

Lees Verder

Die hel as ’n motivering vir evangelisasie

22 Jan 2022 Geplaas in: Evangelisasie, Hel

Lukas 10:13-16 In die mid-1700’s het Jonathan Edwards Sinners in the Hands of an Angry God in Enfield, New England gepreek. Gedurende die preek het mense angsbevange uitgeroep: ‘Wat moet ons doen om gered te word?’1 Daar het ’n herlewing uitgebreek. Nie almal het waardering vir Edwards se preek nie. In 1961 het Phyllis McGinley…

Lees Verder

Wat het van evangelisasie geword?

8 Jan 2022 Geplaas in: Evangelisasie, Lukas, Lukas 10:1-12

Lukas 10:1-12 Omrent ’n maand gelede toe dink ek: ‘Ek moet vanoggend evangelisasie gaan doen.’ Ek het nagelaat om dit te doen en vir myself gesê: ‘Ek kan nie nou uitgaan nie; ek het baie voorbereiding oor vir môre.’ My voorbereiding het vrot gegaan. Ek het van 08:00 tot 21:00 gewerk (gewoonlik sou ek 15:00…

Lees Verder

Fanaties vir Jesus

23 Oct 2021 Geplaas in: Dissipelskap, Lukas 9:57-62

Lukas 9:57-62 Die woord ‘fanaties’ het ’n negatiewe konnotasie. Dit verwys na ’n ekstrimis wat geweld gebruik om sy godsdienstige of politieke standpunte te bevorder en te verdedig. Dit is hoe liberale kerke en die wêreld jou sal beskou as jy evangelies-konserwatief is. Hulle noem ons fundamentaliste en beskou ons as onverdraagsame mense wat die…

Lees Verder
1 2 3 20