God se rebelse kinders

8 Dec 2017 Geplaas in: Bybel, Heilige Gees, Rebelsheid

Kallie is 16 jaar oud.  As sy pa vir hom sê om iets te doen, doen hy die teenoorgestelde.  Hy doen wat sy vriende wil en volg nie sy ouers se raad nie.  Hulle het hom al gedreig, gestraf, gewaarsku, mooi gepraat en hom beloon, maar niks werk nie – hy is rebels en hardkoppig….

Lees Verder

Menswaardigheid in die Bybel en vandag

4 Jul 2015 Geplaas in: Aborsie, Christelike lewe, Doodstraf, Kontemporêre kwessies, Manlikheid en Vroulikheid, Mens, Moord, Rassisme, Rebelsheid

‘n Groep soldate in Sierra Leone het ‘n swanger vrou op ‘n afstand sien aankom.  Hulle het ‘n wettenskap geneem of die baba ‘n seun of ‘n dogter was.  Toe die vrou nader kom het hulle haar oopgesny om te sien wie reg was, en haar gelos om dood te bloei.   Dit is walglik……

Lees Verder

Weerstand teen God

31 Jan 2015 Geplaas in: Afvalligheid, Ateisme, God, Rebelsheid

Elke gesoute hengelaar weet dat ‘n lyn met 20kg breekkrag maklik ‘n 15kg vis kan weerstaan.  Maar dieselfde lyn sal soos dun gare breek as ‘n 400kg vis dit vat.  Net so kan ‘n mens ander mense weerstaan.  Geen mens kan egter in ‘n finale sin teen die Almagtige God weerstand bied nie.  Eksodus 6:9-7:13…

Lees Verder

Die soort gelowige wat deur God verwerp word

11 Jan 2015 Geplaas in: Rebelsheid, Sekerheid van redding, Sonde, Verlossing

[youtube=http://youtu.be/GDDNf7_uFkU] Het jy al talent kompetisies gesien waar die deelnemer oortuig is hy kan sing, en dan uitmekaar geskeur word deur die beoordeelaars?  Net so is baie mense oortuig hulle gaan hemel toe, maar op die oordeelsdag sal hulle ‘n vreeslike verrassing kry.  “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die…

Lees Verder

Wat sal jy met die evangelie doen?

5 Jan 2015 Geplaas in: Dissipelskap, Evangelie, Evangelisasie, Gewete, Israel, Rebelsheid, Vals lering, Verlossing

[youtube=http://youtu.be/0kU2dgkQXaw] Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat…

Lees Verder

Só lyk ‘n samelewing wat God ontken

23 Nov 2013 Geplaas in: Rebelsheid

‘Dít is wat gebeur as ‘n mens God onttroon en jouself die middelpunt wil maak:  jy vergeet jou verantwoordelikhede teenoor ander; jy misbruik hulle besittings en selfs hulle liggame om jouself te dien’ (Barrett, aangehaal in New Bible Commentary, p.1018).  So klink Paulus se beskrywing hiervan:   “28 En omdat hulle dit nie die moeite…

Lees Verder

Disrespek vir gesag – hoe kan dit verander word?

22 Sep 2012 Geplaas in: Rebelsheid

“Herinner hulle daaraan om onderdanig te wees aan owerhede en magte, om gehoorsaam te wees, bereid tot elke goeie werk; om niemand te belaster nie, nie strydlustig te wees nie, vriendelik te wees en aan alle mense alle sagmoedigheid te bewys. Want ons was ook vroeër onverstandig, ongehoorsaam, op ‘n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede…

Lees Verder