Emosionele Probleme: Vrees

25 Jan 2020 Geplaas in: Lukas 8:22-25, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vrees

Lukas 8:22-25 Wat is jou grootste vrees? Iemand wat jy ken, bose geeste, die see, ‘n soort dier (bv. ‘n spinnekop), hoogte, die donker, die toekoms, om te bestuur, ‘n tandarts, om voor mense te praat, die dood, of wat? Is dit ‘n vrees wat jy al vir jare het, sodat jy sê: ‘Ek kán…

Lees Verder

Hoe groot is jou God?

24 Feb 2018 Geplaas in: Afgode, Gebed, God, Vrees, Vrees vir mense

Soos gr. 1 seuntjies wat oor hulle pa’s stry, dink elke mens dink dat sy of haar god die beste is.  Dit is maklik om jou god te dien wanneer dit met jou goed gaan.   Maar hoe help hy jou wanneer jou 3-jarige verdrink, of as jy met terminale kanker gediagnoseer word?  Waar is…

Lees Verder

Wees sterk en dapper

24 May 2014 Geplaas in: Vrees

Op 16 Desember 1838 het 300 Voortrekkers ‘n veldslag by Bloedrivier teen 10 000 Zoeloes gewen.  Hulle het die Here se hulp gevra en dit gekry.  In Genesis 14 is daar ‘n soortgelyke storie.  Die Here het vir Abram gehelp om met ‘n paar honderd man vier magtige konings verslaan.   Oorlog (v.1-16)   “1 En…

Lees Verder

Moenie bang wees nie

5 Oct 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Vrees

Die Assiriese koning Sanherib en sy weermag het Jerusalem omsingel.  Hy het gespog omdat hy baie ander nasies en hulle gode vernietig het.  ‘Wat laat julle dink júlle God sal my keer?’ het hy vir Hiskia, die koning van Juda, gesê.  ‘Ek sal Jerusalem verwoes soos ek baie ander stede verwoes het.’  Hiskia was bang…

Lees Verder