Interpersoonlike Probleme: Vriendskap
Prediker 4:9-12 In John Bunyan se Pilgrim’s Progress ontmoet Christian ’n vriend genaamd Faithful. Hulle bly beste vriende, totdat Faithful sy lewe vir die evangelie verloor. Daarna ontmoet Christian ’n nuwe vriend, Hopeful. Hulle bly vriende totdat hulle saam deur die rivier van die dood moet gaan en veilig aan die hemelse strand uitklim.1 Het…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Veroudering en die Dood
Prediker 12:1-8 Party mense is bang om oud te word. Hulle vrees die dag as hulle nie meer kan bestuur nie, as hulle afhanklik is van ander, as hulle kinders namens hulle besluite moet neem, as hulle uit die huis moet trek waar hulle vir jare gewoon het en na ’n tehuis waar mense van…
Lees VerderWerkverwante Probleme: Werkverslawing en Tydbestuur
Prediker 3:1-15 Die wêreld prys mense wat besig is. Party mense floreer op hierdie applous, sodat hulle op die einde werkslawe word. Miskien besef jy dat jy in hierdie net vassit, maar jy weet nie hoe om uit te kom nie. Pred. 3 behoort jou te help. In hierdie hoofstuk gee Salomo vir ons riglyne…
Lees VerderWaaroor gaan die lewe? (‘n kort oorsig oor Prediker)
Rick Warren se Purpose Driven Life het meer as 30 miljoen kopieë verkoop (party reken tot 50 miljoen). Ek dink die rede is omdat baie mense wil weet wat die doel van die lewe is. Anders gesê: Waaroor gaan die lewe? Selfs ateïste stoei met hierdie vraag. Die bejaarde koning Salomo het ook hieroor nagedink…
Lees Verder