God se wil vir die kerk

12 Jul 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 5:16-18, Dankbaarheid, Gebed, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

1Tessalonisense 5:16-18 Deesdae is dit populêr vir selfaangestelde profete uit Amerika om te sê wat God se wil vir die kerk in Suid-Afrika is. Maar jy hoef nie ‘n ingenieur te wees om God se wil vir die kerk te ken nie. 1Tess. 5:16-18 sê in soveel woorde wat sy wil vir jou lewe en vir die…

Lees Verder

‘n Dankgebed vir die reën, vergifnis en beskerming

3 Mar 2017 Geplaas in: Christus, Dankbaarheid, Kontemporêre kwessies, Vergifnis, Verlossing

Deur die jare het ek gesien hoe Christene in groot getalle saamtrek om vir reën te bid. Ek het al gesien hoe Christene vas dat hulle geliefdes tot bekering moet kom.  Verlede week het ek ‘n kort video gesien waarin ‘n boer vir Angus Buchan vra om die Christene bymekaar te roep om teen plaasmoorde…

Lees Verder

Hoe om ’n vals leraar uit te ken

27 Feb 2016 Geplaas in: Bybel, Dankbaarheid, Vals lering, Wereld

Justin Peters het ‘n bekende DVD gemaak met die titel: ‘A Call for Discernment.’  Die DVD is vol van aanhalings en video snitte van populêre TV predikers.  Peters se doel met die DVD was om gelowiges teen vals lering te waarsku.  Sy titel spreek volumes oor Christene se onvermoë om vals lering uit te ken. …

Lees Verder

God se goedheid en die mens se ondankbaarheid

18 Apr 2015 Geplaas in: Dankbaarheid, Werk

Kom ek vertel jou van twee mans.  As ek met die een praat sê hy:  ‘Dit help nie om te kla nie.’  En dan begin hy.  Hy kla van begin tot einde.  Dit is so erg dat mense al gesê het:  ‘Ek kuier nie weer by hom nie.’  ‘n Ander man sê weer:  ‘Ek het…

Lees Verder

‘n Oplossing vir ondankbaarheid (en hope ander sondes)

18 Jan 2013 Geplaas in: Dankbaarheid

“Wees in alles dankbaar” (1 Tessalonisense 5:18a).   As die lewenstorme woedend om jou slaan, en jy, gans ontmoedig, vrees om te vergaan – tel jou seëninge, tel hul een vir een, en jy sal verbaas oor wat God verleen! Tel jou seëninge, tel hul een vir een, seëninge jou deur God geskenk! Tel hul…

Lees Verder