‘n Gebed vir 2017

28 Dec 2016 Geplaas in: Christus, Gebed, God, Heilige Gees, Liefde, Nuwejaar

Oor die afgelope klomp jare het ek my voornemens vir die nuwe jaar in gebedsversoeke verander. Vandat ek dít begin doen het, het die Here my nog elke keer gehelp om dit suksesvol uit te voer.  2 Ts.1:11-12 is ook ‘n vers wat ek gereeld vir myself en vir die gemeente bid.  Let op die…

Lees Verder

Hoe om te oorleef terwyl Jesus weg is

2 Dec 2016 Geplaas in: Christus, Gebed, Hemel, Liefde

Ek het al meer as eenkeer met Christene gepraat wat sê dat dit vir hulle voel of die Here hulle verlaat dit. Selfs wanneer hulle bid voel dit nie of Hy daar is nie.  Wat moet ‘n mens in sulke tye doen?  Jh.13:31-14:14 is in die Bybel opgeteken om ons hiermee te help. Wees lief…

Lees Verder

‘n Gebed vir reën

5 Nov 2016 Geplaas in: Gebed, God, Kontemporêre kwessies

‘n Bybelse reaksie op die droogte in Suid-Afrika In die week was daar een Beeld-opskrif wat gesê het dat ons land se damme dalk eers oor 5 jaar weer sal vol wees. Die SABC Nuus-webblad sê:  ‘Die Suid-Afrikaanse Weerburo sê dat herstel ná die droogte stadig gaan wees, ten spyte van voorspellings dat daar tussen…

Lees Verder

‘n Gebed vir geregtigheid

9 Jul 2016 Geplaas in: Gebed, Herlewing, Oordeelsdag, Wederkoms

Suid-Afrikaners is moeg vir die gemors in ons land. Oor die afgelope twee jaar het ek keer op keer gehoor hoe mense sê:  ‘Dit help nie eers jy gaan na die polisie toe nie, want hulle doen niks aan die saak nie.’  Ons weet dat baie polisiemanne korrup is.  Daar is selfs skelms wat in…

Lees Verder

’n Trooswoord vir twyfelaars

18 Mar 2016 Geplaas in: Gebed, Sekerheid van redding

Verlede jaar het ek ‘n paar keer saam met drie mans in die strate gepreek. Die een man het ‘n baie sterk wettiese agtergrond.  Dit het hom uiteindelik ingehaal, sodat hy begin dink het hy het die onvergeeflike sonde gepleeg.  Hy het in ‘n inrigting beland.  Dit is vir Christene soos hý wat 1 Jh.5:13-21…

Lees Verder

Hoe om ’n vals leraar uit te ken

27 Feb 2016 Geplaas in: Bybel, Dankbaarheid, Vals lering, Wereld

Justin Peters het ‘n bekende DVD gemaak met die titel: ‘A Call for Discernment.’  Die DVD is vol van aanhalings en video snitte van populêre TV predikers.  Peters se doel met die DVD was om gelowiges teen vals lering te waarsku.  Sy titel spreek volumes oor Christene se onvermoë om vals lering uit te ken. …

Lees Verder

Wie is gered?

18 Feb 2016 Geplaas in: Gebed, Sekerheid van redding, Verlossing

Het jy al ooit die aardige ondervinding gehad waarin jy ‘n persoon ontmoet, en nie weet dat hy of sy een van ‘n tweeling is nie? Op ‘n dag sien jy die persoon in die winkel en groet hom of haar vriendelik, net om skeef aangekyk te word.  Dit het eenkeer met my gebeur toe…

Lees Verder

’n Begeerte na God

20 Dec 2015 Geplaas in: Bybel, Gebed, God

In 1986 het John Piper sy baanbreker boek, Desiring God geskryf.  Persoonlik het die boek baie vir my beteken.  Een Amerikaanse teoloog, outeur, en prediker sê:  ‘I’ve often said to people, “If I were on a desert island and could have only three books, in addition to the Bible, I’d choose Desiring God and The…

Lees Verder

Geskenke vir Jesus

30 Oct 2015 Geplaas in: Gebed, Tabernakel

Kerstyd is op ons. Vir die wêreld gaan dit oor geld, geskenke, en lekker kos.  Vir Christene gaan dit oor Jesus wat Homself vir ons gegee het.  Eksodus 30 gee vir ons ‘n paar idees van Kersgeskenke wat ons vir Hom kan gee om dankie te sê.   Die wierook altaar en salfolie (v.1-10, 22-38)…

Lees Verder

God se goedheid en die mens se ondankbaarheid

18 Apr 2015 Geplaas in: Dankbaarheid, Werk

Kom ek vertel jou van twee mans.  As ek met die een praat sê hy:  ‘Dit help nie om te kla nie.’  En dan begin hy.  Hy kla van begin tot einde.  Dit is so erg dat mense al gesê het:  ‘Ek kuier nie weer by hom nie.’  ‘n Ander man sê weer:  ‘Ek het…

Lees Verder
1 4 5 6 7 8