Interpersoonlike Probleme: Kritiek
2Samuel 16:5-14 ’n Vrou bekend vir haar kritiese gees het na een van John Wesley se preke geluister. Na die preek het sy gesê: ‘Jou das is te lank; dit gee aanstoot.’ Wesley het vir ’n skêr gevra en sy das afgesny. ‘Is jy tevrede?’ het hy gevra. Toe sy nog steeds nie tevrede was…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Seksuele Mishandeling
2Samuel 13:1-22 Die wêreld is vol voorbeelde van seksuele misbruik. ’n Vrou het my vertel dat haar kerk se jeugleier haar verkrag het. ’n Paar jaar gelede het Nicholas Ninow ’n sewejarige meisie in die vroue badkamer in Dros verkrag. In 1988-89 het Gert van Rooyen ses meisies ontvoer, verkrag en vermoor. Miskien is jy…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Pornografie en Egbreuk
2Samuel 11 Ek het op Times Live se webtuiste gelees van ’n ander webtuiste wat ontwerp is vir mense wat ongelukkig getroud is, maar die negatiewe gevolge van egskeiding wil vryspring. Die webtuiste bied vir hulle die opsie van ’n geheime verhouding op die kantlyn.1 Die ergste van alles is dat sommige van hierdie mense…
Lees VerderGod se hand agter die Koronavirus
2Samuel 24 Sonder om die titel te sien, kan jy aflei waaroor ’n boek gaan deur te kyk na watse woorde herhaal word. As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of ‘Rolls Royce’ sien, weet jy dat dit die outeur se punt is. Ons vind dit ook in die Bybel. Kom ek…
Lees Verder