Allesomvattende gebed
31 Aug 2019
Geplaas in: 2Tessalonisense 1:11-12,
Gebed,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
2Tessalonisense 1:11-12 ‘Allesomvattend’ [Eng. comprehensive] beteken dat jy al die aspekte (of ten minste die meeste daarvan) van iets insluit. Versekeringsmaatskappye praat bv. van omvattende dekking. Daar is m.a.w. nie ‘n beperking op jou dekking nie. Of jou kar nou aan die brand slaan, gesteel word, of in ‘n ongeluk beland; hulle sal daarvoor betaal. Paulus se…
Lees Verder