Geestelike blindheid
Lukas 11:27-36 Geestelike blindheid is nie soos fisiese blindheid nie. Iemand wat fisies blind is, weet dit. Iemand wat geestelik blind is, weet dit nie. Hy is blind vir sy blindheid (Joh. 9:39-41). Hoe weet ’n mens of jy geestelik blind is en wat kan jy daaromtrent doen? 1. Wees gehoorsaam (v.27-28) ’n Paar…
Lees VerderDodelike ongeloof
Hebreërs 3:7-19 Die NG Kerk se liberale teologie en -praktyke is die skande van die Kerk in Suid-Afrika. Die NG Kerk se teologiese fakulteite (Tukkies en Stellenbosch) glo lankal nie meer die Bybel nie. Hulle ontken die maagdelike geboorte, Jesus se liggaamlike opstanding en ander basiese waarhede van die Christelike geloof. Die onlangse Sinode van…
Lees VerderDie ware rede hoekom mense verlore gaan
Romeine 9:30-10:21 ‘n Man het eenkeer in reaksie op een van my preke vir my ‘n e-pos gestuur. Hy het gesê dat mense nie op grond van hulle goeie werke hemel toe gaan nie. Ek het hom verseker dat ek hiermee saamstem. Hy het verder gesê dat mense nie hel toe a.g.v. hulle sonde nie. Hiermee…
Lees VerderNominale Christenskap
Romeine 4:9-12 Nominale Christenskap beteken dat iemand ‘n Christen in naam is, maar dat sy of haar lewe nie anders is as die wereld s’n nie. Sulke mense beskou hulleself as Christene omdat hulle kerk toe gaan of êrens op ‘n kerk se lederol is. Maar as dit ons definisie van Christenskap is, is 75% van ons land se…
Lees VerderCyril Ramaphosa, Egipte en die Messias
In ‘n desperate poging om leiding te soek, het Cyril Ramaphosa en die land se top 6 regerings amptenare besluit om hulle voormalige leiers se grafte te besoek. Die koerant artikel sê: ‘Ramaphosa said the party’s officials did what Africans do in the face of misfortune. “We go back to our ancestors to talk to…
Lees VerderOngeloof en haar lelike dogters
Liberale teoloë word nie eintlik geken deur wat hulle glo nie, maar deur wat hulle nie glo nie. Hulle glo nie dat Gn.1-11 geskiedenis is, dat Jona en Job bestaan het, dat die Israeliete deur die Rooi See getrek het, dat Jesus uit ‘n maagd gebore is, dat Hy wonderwerke gedoen het, dat Hy in…
Lees VerderJesus ontmasker vir Judas
Toe ek op skool was het ons Zorro gekyk. Dié karakter het ‘n swart masker oor sy oë gedra. Maar sy neus, mond, ken en Meksikaanse snorretjie het uitgesteek. Ek het altyd gewonder hoekom die mense hom nie sonder sy masker kon uitken nie. Dieselfde met Superman wat eweskielik anders lyk as hy nie sy…
Lees VerderDie gevaarlikste sonde ter wêreld
Ek het op Nat Geo Wild ‘n program oor die gevaarlikste diere ter wêreld gesien. Leeus, tiere, giftige slange en skerpioene, olifante, buffels, bye en ‘n klomp ander diere was op die lys. Seekoeie was op die lys, maar blykbaar is dit nie waar dat hulle die meeste mense per jaar doodmaak nie. ‘n Sekere…
Lees VerderWat het Jesus van Homself gedink?
Vroeër vanjaar het ek met ‘n vrou gepraat wat vrae gehad het oor die lewe, die Here en die Bybel. Sy was verward, omdat haar pa aanhoudend deur die jare sy interpretasie van die Bybel verander het. ‘Hoe kan ek weet wat reg is?’ het sy gevra. Dit is glad nie ‘n slegte vraag…
Lees VerderDie blindheid van mense wat nie in Jesus glo nie
Een van ons lidmate wat nou in die hemel is het my eenkeer van sy seun vertel. Sy seun het met die Bybel groot geword, maar later ‘n ateïs geword. Hy het vir sy pa gesê: ‘Toe ek die Bybel geglo het was ek blind, maar noudat ek ateïs is het die oogklappe afgekom.’ Sy…
Lees Verder