Jou oupa se God

14 Jul 2018 Geplaas in: Evangelie, God, Soewereiniteit

Ek bedoel nie dat almal se oupas die Here gedien het nie. Ek probeer eerder om die moderne sentimentele god met die God van jou oupa se tyd te kontrasteer. Die god van ons dag kan net iets doen as ons ‘lewe spreek’ of vir Hom toestemming gee. Maar in jou oupa se tyd was…

Lees Verder

Donald Trump: die Here se herder

23 Jun 2018 Geplaas in: God, Soewereiniteit, Uitverkiesing

In die Ou Testament het Egipte se Farao’s en die konings van Babilon geglo hulle is gode. In die vorige eeu het mense Adolf Hitler, Haile Selassie en ander diktators as messiase beskou. Volgens die media dink Julius Malema dat hy die messias van ons tyd is wat Suid-Afrika gaan red. In Noord-Korea dink Kim…

Lees Verder

Wat doen die Here vir jou en wat moet jy vir Hom doen?

9 Jun 2018 Geplaas in: Afvalligheid, Bybel, Lofprysing, Skepping, Soewereiniteit, Vergifnis, Verlossing

Nick is 4 jaar oud. Sy pa is $50 biljoen sterk. Hy is bly dat sy pa so goed vir hom sorg. Om dankie te sê breek hy sy spaarvarkie oop, en gee hy al sy geld – $150 – vir sy pa. Om die Here te dank vir alles wat hy vir jou doen…

Lees Verder

Hoekom Jesus beter is as die ander gode

5 May 2018 Geplaas in: Afgode, Christus, God, Soewereiniteit, Verlossing

My tema impliseer dat daar ander gode is, maar dit is nie wat ek bedoel nie.  Volgens die Bybel is daar net een God: die Vader, die Seun en die Heilige Gees (Deut. 6:4, Matt. 3:16-17, 28:19, Joh. 1:1, Ef. 4:4-6, 1Kor. 8:4-6, Jak. 2:19).  Buiten Hom is daar geen ander God nie (Jes. 45:5-6,…

Lees Verder

Leer uit ander mense se foute

3 Mar 2018 Geplaas in: Beproewings en siekte, Dood, Gebed, Geloof, Soewereiniteit, Sonde

Ek het eenkeer vir ‘n ouer Christen gevra hoekom hy so baie in geskiedenis belangstel.  ‘Dit help o.a. dat ek nie die foute herhaal wat ander mense gemaak het nie,’ het hy gesê.  Hy het m.a.w. uit ander mense se foute geleer.   Volgens Rom. 15:4, 1Kor. 10:11 is dit ‘n Bybelse beginsel.  Paulus sê:…

Lees Verder

Die Koning van die engele

24 Dec 2017 Geplaas in: Christus, Engele, Soewereiniteit

Reeds in die 2de eeu n.C. het Christene Bybelse simbole soos ‘n herder, brood, ‘n duif, ens. op hulle was seëls en klei breekware gebruik.  In die 4de eeu het hulle hulle kerkgeboue met hierdie en ander simbole versier.  Party Christene was sterk hierteen gekant, maar vir ander was dit nie ‘n probleem nie.  Epifanius…

Lees Verder

God se byl

24 Jun 2017 Geplaas in: Beproewings en siekte, Dissipline, Israel, Soewereiniteit

Jy ken seker die storie van Thor se hamer?  In Noorse mitologie was Thor die god wat met donderweer geassosieer is.  Die naam Donderdag of Thursday is van hierdie naam afgelei (Thor’s Day).  Sy hamer se naam is Mjölnir, en is veronderstel om een van die magtigste wapens op aarde te wees.  Die ou Noorweërs…

Lees Verder

Soewereiniteit en sonde

4 Feb 2017 Geplaas in: Soewereiniteit, Sonde

Omtrent 2½ jaar gelede het ek Gn.38 gepreek. My tema was:  God is soewerein oor sonde.  Êrens in verledejaar het ‘n man – iemand wat ek nog nooit ontmoet het nie – op die preek afgekom.  Hy het daarop gereageer en vir my ‘n brief geskryf.  Vir ‘n paar maande het ons oor en weer…

Lees Verder

‘n Waarskuwing aan gelowiges

7 Jan 2017 Geplaas in: Heilige Gees, Soewereiniteit, Vervolging, Wereld

Het iemand jou al ooit in die rug gesteek? Dit is erg dat die persoon jou seergemaak het, maar wat dit erger maak is dat jy dit nie verwag het nie.  Om dan te keer dat ons omkant gevang word, het Jesus in Jh.15:18-16:4 gewaarsku dat die wêreld ons gaan haat.   Die wêreld se…

Lees Verder

Wanneer God die duiwel loslaat

9 Nov 2016 Geplaas in: Satan, Soewereiniteit

Openbaring 9:1-12 Wat bedoel ons wanneer ons sê dat die duiwel los is? Ons bedoel dat daar groot moeilikheid is, of dat dinge besig is om hand uit te ruk.  Vir stoute kinders wat in die moeilikheid gaan kom sê ons:  ‘Nou is die duiwel los!’  En as ‘n samelewing drasties versleg dan sê ons…

Lees Verder
1 2 3