Interpersoonlike Probleme: Romantiese Verhoudings

28 Jan 2022 Geplaas in: Seks, Verhoudings

Hooglied 2:7 In 1997 het Josua Harris sy topverkoper boek, I Kissed Dating Goodbye gepubliseer. Ek het die boek in 2003 gelees en later ’n preek deur Rick Holland (een van John MacArthur se medeleraars) teen die boek geluister. Holland se reaksie was basies dat die Bybel hom nie ‘dating’ uitspreek nie en dat dit…

Lees Verder

’n Voorbeeld van goeie rentmeesterskap

26 Dec 2015 Geplaas in: Christelike lewe, Geld, Verhoudings

Tiaan se baas gaan vir ses maande oorsee. Hy gee vir Tiaan R1 miljoen om die plaas se water en ligte te betaal, chloor en suur te koop vir die swembad, perdekos te koop, die plaaswerkers te betaal, gif te koop vir die mielies, en diesel vir die trekkers.  Tiaan voel ryk met R1 miljoen…

Lees Verder

Hoe om te oorleef in ’n seksmal samelewing

29 May 2015 Geplaas in: Enkelskap, Huisgesin en huwelik, Seks, Verhoudings

Wat het mooi vroue te doen met hamburgers en vinnige karre?  Niks.  Tog is ons samelewing so behep met seks, dat hamburgers en karre só geadverteer word.  Hopelik kyk jy nie na vuil TV programme of tydskrifte nie.  Maar hoe oorleef jy as dié goed vir jou gewys word in die koerant of in advertensies…

Lees Verder

God en jou familie probleme

16 Aug 2014 Geplaas in: Verhoudings

In die Tweede Wêreld Oorlog het Duitsland ‘n Spaanse spioen Engeland toe gestuur.[i]  Hulle wou weet hoeveel Hurricanes en Spitfires (vliegtuie) die Britte gehad het.  Toe die spioen in Engeland kom het hy hulle gevra om hom Skotland toe te vat.  Hulle het geweet hy is ‘n spioen.  Omdat hulle nie baie vliegtuie gehad het…

Lees Verder

Wees heilig

3 Aug 2014 Geplaas in: Afgode, Heiligmaking, Verhoudings, Wereld

Heilig beteken ‘afgesonder’:  God het ons afgesonder van die wêreld vir Homself.  Die eerste lesers – die Israeliete in die woestyn – was oppad om die Beloofde Land in te neem.  Kort voor die intog het God deur Moses vir hulle gesê:   “As die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy…

Lees Verder

God se hulp vir probleem-verhoudings

26 Jul 2014 Geplaas in: Verhoudings

Almal van ons het al probleem-verhoudings gehad.  Daarom is Genesis 31-33 ‘n baie relevante hulp.   Jakob vlug vir Laban (hfst.31) Iemand het eenkeer vir my gesê:  ‘Wanneer jy by mense kuier, weet jy dis tyd om huistoe te gaan wanneer hulle die brood begin dun sny en die koppies hard neersit.’  Toe Jakob vir…

Lees Verder

Moeilike mense en God se genade

18 Jul 2014 Geplaas in: Soewereiniteit, Verhoudings

Charles Spurgeon het gesê dat moeilike mense God se staalwol is om ons blink te hou.  In Genesis 29-30 sien ons hoe God moeilike mense en omstandighede gebruik het om Jakob te verander.   Jakob se troue (29:1-30) Na ‘n lang reis het Jakob Haran bereik.  ‘n Paar herders met hulle skape het by ‘n…

Lees Verder

Die oplossing vir gebroke verhoudings

23 Feb 2014 Geplaas in: Verhoudings

Hoeveel mense is daar in jou familie, vriendekring, skool, werkplek of kerk wat gebroke huwelike, huisgesinne of ander verhoudings het?  Hoe lyk jou verhoudings?  In Genesis 4 lees ons van die heel eerste gebroke huisgesin in die geskiedenis. “1 En die mens het sy vrou Eva beken, en sy het swanger geword en Kain gebaar…

Lees Verder