Emosionele Probleme: Selfliefde

6 Mar 2020 Geplaas in: Filippense 3:3-9, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Selfbeeld

Filippense 3:3-9 Volgens die wêreld moet jy jouself liefhê, vir jouself sê hoe wonderlik jy is en jou omring met mense wat jou waardeer en vir jou sal sê dat jy spesiaal is. Daar is glad nie ’n tekort hieraan nie. Een outeur sê dat sy nagklere met hierdie woorde daarop gesien het (nogal agterstevoor,…

Lees Verder

Dink reg oor jouself

10 Apr 2015 Geplaas in: Gewete, Oordeelsdag, Selfbeeld

Gestel ons sou die gedagtes wat jy die afgelope week gedink het op die skerm vertoon.  Tagtig persent of meer daarvan sal seker oor jou en jou belange wees.  Sal jy skaam kry as ander moet weet hoe en wat jy van jouself dink?  Dink jy aan jouself as iemand wat belangrik is?  Iemand in…

Lees Verder