Tekens van die einde
17 Mar 2018
Geplaas in: Eindtyd,
Evangelisasie,
Matteus,
Matteus 24:4-14,
Sending,
Wederkoms
Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul. Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het? Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader. Vals messiase en profete…
Lees Verder