Emosionele Probleme: Selfbejammering en Woede

14 Feb 2020 Geplaas in: Jona 4, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Selfbejammering, Woede

Jona 4 Toe ek ’n kind was, het ek die volgende grappie gehoor: ‘What’s big, green and sits in a corner? The Incredible Sulk.’ Ek het nie geweet wat dit beteken nie. My pa het vir my verduidelik dat ‘sulk’ of ‘self-pity’ die Engelse woord selfbejammering is en dat die grappie op The Incredible Hulk…

Lees Verder

Die slegte nuus van God se vergifnis (‘n Kort oorsig oor Jona)

1 Jun 2013 Geplaas in: Jona

Almal is bekend met die storie van die profeet Jona wat Nineve toe moes gaan (800 km noord-oos van Israel in hedendaagse Irak) om die Assiriërs te waarsku teen God se oordeel.  Hy het egter in ‘n westelike rigting gevlug Tarsis toe (waarskynlik in suid-Spanje).  Hy het byna verdrink in ‘n storm op see, toe…

Lees Verder