Ses kenmerke van vals godsdiens

15 Jun 2022 Geplaas in: Wettiesisme

Lukas 11:37-54 In Matt. 15:12-14 lees ons: “Toe die dissipels nader kom, sê hulle vir Hom: ‘Weet U dat die Fariseërs aanstoot geneem het toe hulle dié uitspraak hoor?’ Hy het egter geantwoord: ‘Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal met wortel en al uitgetrek word. Los hulle—hulle is blinde leiers…

Lees Verder

Bybelse diskriminasie

22 Aug 2019 Geplaas in: Leerstelling, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 16:17-20, Vals lering

Romeine 16:17-20 In die wêreld se oë is diskriminasie ‘n taboe en is dit verkeerd om teen enigiemand te diskrimineer. As jy bv. sê dat homoseksualiteit verkeerd is, kryt hulle jou uit as homofobies. As jy sê dat plaasmoorde en grondgrype verkeerd is, vervolg hulle jou as ‘n rassis. As jy manlike leierskap in die huis en in…

Lees Verder

Wat wettiesisme so gevaarlik maak

8 Sep 2018 Geplaas in: Afvalligheid, Romeine 7:7-13, Sonde, Wet van Moses, Wettiesisme

Romeine 7:7-13 Wat is wettiesisme? Dit is nie wanneer iemand sê hy kyk nie lelike films nie, hou by die spoedgrens, of gebruik nie alkohol nie. Dit gaan eerder oor iemand wat dink dat hy die hemel verdien, omdat hy die wet na die beste van sy vermoeë gehoorsaam. Dit is soos iemand wat eenkeer vir my gesê het: ‘Ek wil die…

Lees Verder

Hoe om die duiwel te ontwyk

17 Feb 2018 Geplaas in: Evangelisasie, Gebed, God, Heilige Gees, Kerk, Vals lering, Verlossing, Wederkoms

Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat.  In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring.  Hy het daarmee weggehardloop.  Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie.   Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang. …

Lees Verder

Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

7 Feb 2018 Geplaas in: Bybel, Engele, Oordeelsdag, Sonde, Vals lering, Verlossing, Wederkoms

Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet.  Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis… is vir my te veel.  My dubbel ken, maag en gewete…

Lees Verder

Die Prosperity Gospel in Ultra HD

2 Feb 2018 Geplaas in: Gebed, Geld, Geloof, Kultusse, Vals lering

Het jy al ooit ‘n lae gehalte foto gesien wat lyk of dit uit ‘n klomp blokkies bestaan?  Jy kry jy die geheelbeeld – veral as jy die foto ver van jou gesig af hou – maar mis die fyner besonderhede.  Maar as die foto uit 10 of 12 megapixels bestaan (1 megapixel is rofweg…

Lees Verder

Vyf kenmerke van ‘n vals leraar

25 Jan 2018 Geplaas in: Geld, Kultusse, Satan, Vals lering

Ek was eenkeer saam met my vriend by ‘n dierepark buite Parys.  Daar was leeus en ander diere in die kampe.  Die vrou wat die park besit het gesê dat sy onlangs wolwe gekry het.  Ons was baie opgewonde… totdat ons die wolwe gesien het.   Dit het soos straatbrakke gelyk; ‘pavement specials’.  Ek is…

Lees Verder

Hoekom die Prosperity Gospel so gevaarlik is

18 Jan 2018 Geplaas in: Hel, Homoseksualiteit, Kultusse, Satan, Vals lering

In Walt Disney se film The Jungle Book, kyk ‘n luislang genaamd Kaa in Mowgli (die seuntjie) se oë om hom te betower.  Hy hipnotiseer en bedwelm hom, sodat hy aan die slaap raak.  Sy plan is natuurlik om vir Mowgli in te sluk. Dit laat my aan die slinkse slang van Gen. 3 dink…

Lees Verder

’n Dringende brief om jou teen vals lering te beskerm

13 Jan 2018 Geplaas in: Kultusse, Vals lering

Volgens John MacArthur is die kerk se grootste probleem dat ons nie die waarheid en vals lering van mekaar onderskei nie.  Soos CUM sal ons ‘n boek van Spurgeon op ons rakke hê, maar ook William P. Young se boek, The Shack.   Natuurlik moet ons nie sg. ‘heresy hunters’ wees wat ‘n duiwel agter…

Lees Verder

Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement

8 Jan 2018 Geplaas in: Hebrew Roots Movement, Kultusse, Sondag en Sabbat, Vals lering, Wet van Moses

Ek het omtrent twaalf jaar gelede vir die eerste keer met hierdie dwaling te doen gekry.  Iemand het by ‘n Bybelstudie gesê dat haar vriendin van Yeshua praat, en dat dit blykbaar verkeerd is om Jesus te sê.  Drie jaar later het ek ‘n boek gelees wat hierdie lering verdedig.  Ek het egter nog steeds…

Lees Verder
1 2 3