Wees stil en weet dat Ek God is

27 Nov 2021 Geplaas in: God, Psalm 93

Psalm 93 Daniël het siek in die bed gelê, nadat die Here hom visioene van die toekoms gewys het wat hy nie verstaan het nie (Dan. 8:27). Ons is dieselfde en raak benoud oor wat die afgelope 20 maande in die wêreld gebeur het. In die weste kan ons die vervolgers se voetstappe agter ons…

Lees Verder