Wat sal dit jou kos om Jesus te volg?

8 Dec 2022 Geplaas in: Dissipelskap, Lukas 14:25-35

Lukas 14:25-35 In John Bunyan se Pilgrim’s Progress het Christen uit die Stad van Verwoesting na die Hemelse Stad toe gevlug. Kort nadat hy vertrek het, het Hardkoppig en Buigsaam hom agterna gesit om hom te keer. Christen het hulle vertel dat hy in sy boek van die Hemelse Stad gelees het. Hardkoppig wou niks…

Lees Verder

Fanaties vir Jesus

23 Oct 2021 Geplaas in: Dissipelskap, Lukas 9:57-62

Lukas 9:57-62 Die woord ‘fanaties’ het ’n negatiewe konnotasie. Dit verwys na ’n ekstrimis wat geweld gebruik om sy godsdienstige of politieke standpunte te bevorder en te verdedig. Dit is hoe liberale kerke en die wêreld jou sal beskou as jy evangelies-konserwatief is. Hulle noem ons fundamentaliste en beskou ons as onverdraagsame mense wat die…

Lees Verder

Wys my U heerlikheid

26 Sep 2021 Geplaas in: Christus, Dissipelskap

Lukas 9:24-36 God het ons gered om sy heerlikheid te sien en te weerspieël (Joh. 17:24, 2Kor. 3:18). Sy heerlikheid verwys na sy helder glans en sy skoonheid; na die sigbare openbaring van wie en wat Hy is. Hiervan is die skepping ’n skadubeeld (Ps. 19:2). Dit is sy heerlikheid in swart en wit; in…

Lees Verder

Uitverkoop aan Jesus

18 Sep 2021 Geplaas in: Dissipelskap, Lukas 9:23

Lukas 9:23 George Whitefield was ’n opelug prediker en evangelis in die 1700’s. Sy biograaf sê dat hy vir 30 jaar meer gepreek as geslaap het. Hy het tussen 40 en 60 ure per week gepreek (nie preek voorberei nie, maar gepreek!). Hy het omtrent 1000 keer per jaar gepreek (dit is byna 20 keer…

Lees Verder

Radikale Christenskap

20 Mar 2021 Geplaas in: Dissipelskap, Lukas 5:33-39

Lukas 5:33-39 Oor die afgelope paar jaar het ons gehoor van kerke wat Doom in mense se gesigte spuit; van kerke waar hulle vir mense sê om petrol te drink en gras te eet; van kerke wat giftige slange hanteer en waar mense op die grond rol en ruk. Dit is glad nie wat ek…

Lees Verder

Christelike prioriteite

3 Mar 2018 Geplaas in: Dissipelskap, Evangelisasie, Gebed, Kerk, Romeine 1:8-15, Sending

Romeine 1:8-15 Het jy ‘n Christelike held, iemand wie se lewe vir jou ‘n voorbeeld is?  Pasop.  Moet hulle nie verafgod asof hulle onfeilbaar is nie.  Ek ken iemand wat die kinderdoop so verdedig.  ‘Jonathan Edwards het dit geglo, en hy kan tog nie verkeerd wees nie,’ het die persoon gesê.  Hy het gemaak asof…

Lees Verder

Die winter van God se oordeel

29 Jul 2017 Geplaas in: Dissipelskap, Herlewing, Sending

John Bunyan het gesê dat daar sekere plekke in die wêreld is waar die bome nie vrugte dra nie, omdat daar geen winter is nie.  Net so sien ons in Jes.17-19 hoe God die winter van sy oordeel oor die nasies gestuur het om hulle voor te berei vir die lente van sy seëninge.  …

Lees Verder

Wie kan gered word?

28 May 2017 Geplaas in: Dissipelskap, Verlossing

Gestel ek sê vir jou dat ek ‘n hektaar grond buite Johannesburg vir R10 miljoen wil verkoop.  Jy sal sê dat ek mal is.  Maar wat as jy uitvind dat daar ‘n kis vol van goud en edelstene daar begrawe is, en dat dit R100 biljoen werd is? Jy sal al jou besittings verkoop en…

Lees Verder

Is jy ‘n ware dissipel?

7 Aug 2016 Geplaas in: Christelike lewe, Dissipelskap

Ons bediende het eenkeer vir my vrou gevra of ons wedergebore Christene is. My vrou het ja gesê.  Ons bediende het gesê dat hulle gewone Christene is, en dat hulle nie weergebore is nie.  Ander mense sê weer dat hulle Christene is, maar nie dissipels nie.   Maar volgens die Bybel is Christen, dissipel en…

Lees Verder

Wat sal jy met die evangelie doen?

5 Jan 2015 Geplaas in: Dissipelskap, Evangelie, Evangelisasie, Gewete, Israel, Rebelsheid, Vals lering, Verlossing

[youtube=http://youtu.be/0kU2dgkQXaw] Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat…

Lees Verder