Die selfopenbaring van Jesus Christus

11 Sep 2021 Geplaas in: Christus, Lukas 9:18-22

Lukas 9:18-22 Daar word vertel dat Leonardo da Vinci hom in gebed en bepeinsing afgesonder het voor hy Jesus se gesig in die Laaste Avondmaal geskilder het. Sy hand het gebewe toe hy die kwas optel om te verf.1 Soos Da Vinci moet ons met die grootste eerbied, ontsag en respek kom wanneer ons die…

Lees Verder