Die laaste wêreldryk

12 Jun 2021 Geplaas in: Christus, Koninkryk, Psalm 2

Psalm 2 Christene glo verskillend oor die eindtyd. Baie verwag ’n nuwe wêreldorde en een wêreldregering. Ek sien dit nie in die Bybel nie. Volgens tekste soos Dan. 2 het Jesus se Koninkryk reeds begin en sal daar geen ryk na syne wees nie. Die Babiloniese ryk het geval. Die Griekse-, Persiese- en Romeinse ryk…

Lees Verder

Die beste manier om Kersfees te vier

22 Dec 2018 Geplaas in: Christus, Geboorte, Genesis, Genesis 49:8-12, Kersfees, Koninkryk, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende…

Lees Verder

Die Perfekte Regering

1 Jul 2017 Geplaas in: Eindtyd, Koninkryk

Die Perfekte Regering?  Dit klink soos een of ander Utopia, soos iets wat nie bestaan nie.  Maar dit bestaan.  ‘Waar?’ wil iemand weet.  Dit bestaan nie in Amerika, in die ANC, of in ons land se vorige regering nie – alles behalwe.  Dit bestaan in die Messias en sy ewige Koninkryk.  Jes.11-12 beskryf dit vir…

Lees Verder

‘n Toekoms van verwoesting en vrede

10 Jun 2017 Geplaas in: Christus, Eindtyd, Koninkryk, Kontemporêre kwessies

Toe ek 11 jaar oud was het ‘n meisie in my klas Pretoria toe getrek.  Ek het baie van haar gehou en in my bed gelê en huil toe sy weg is (‘whimp!’).  Op daardie stadium het dit vir my gevoel of dinge nooit weer sal beter word nie.   Ongelukkig is dit nie net…

Lees Verder

‘n Liefdeslied vir Jesus

27 May 2017 Geplaas in: Christus, Huisgesin en huwelik, Koninkryk

Die meeste liede wat jy op die radio hoor gaan oor liefde.  Dit is asof die wêreld daarna soek, maar dit nie kry nie.  En hulle sal dit ook nie kry nie, omdat dit net in die Bruidegom, Messias en Koning van Ps.45 gevind kan word.  Net dié wat met Hom getroud is, kan begin…

Lees Verder

Laat U Koninkryk kom

8 Dec 2016 Geplaas in: Christus, Depressie, Eindtyd, Koninkryk, Oordeelsdag, Openbaring

’n Siening oor die eindtyd wat jou lewe kan verander Soos jy seker weet kom my tema uit die Onse Vader uit. Wat beteken dit om te bid dat God se Koninkryk sal kom?  Natuurlik beteken dit dat ons vir die wederkoms moet bid (is daar iets groter as dit?).  Maar oor die afgelope paar…

Lees Verder