Die 5 solas: Eer aan God alleen

29 Apr 2023 Geplaas in: 1Timoteus, 1Timothy 1:12-17, 5 Solas

1Timoteus 1:12-17 Dwarsdeur die Middeleeue het die Katoliekekerk Maria en die heiliges (Eng. saints) saam met Christus vereer. Thomas Watson sê: ‘They [the Roman Catholic Church] give equal, nay, more honour to the Virgin Mary than to Christ; they ascribe more to her milk than to his blood.’1 Die Hervormers se reaksie teen die Katoliekekerk…

Lees Verder

Die 5 solas: Die Skrif alleen

26 Apr 2023 Geplaas in: 2Timoteus 3:14-17, 5 Solas, Bybel, Inspirasie

2Timoteus 3:14-17 In die 1500’s het die Katoliekekerk die Pous se woord as onfeilbaar beskou. Hulle het kerklike tradisie tot op die Bybel se vlak verhef. Hervormers soos Martin Luther het hierteen gestry en gesê die Bybel alleen—Sola Scriptura in Latyn—is die finale gesag vir geloof en lewe. Nie dat die hervormers tradisie voor die…

Lees Verder

Die 5 solas: Christus alleen

20 Apr 2023 Geplaas in: 5 Solas, Christus, Openbaring 5

Openbaring 5 Sola is ’n Latynse woord wat ‘slegs’ of ‘alleen’ beteken. In reaksie teen die Katolieke kerk het die Hervormers in die 16de eeu gesê God red ons uit genade alleen, deur geloof alleen, in Christus alleen, volgens die Bybel alleen, tot eer van God alleen. In Latyn is dit sola gratia, sola fide,…

Lees Verder

Die 5 solas: Geloof alleen

14 Apr 2023 Geplaas in: 5 Solas, Efesiers 2:8-10, Geloof

Efesiërs 2:8-10 In teenstelling met die Katolieke kerk het die hervormers gesê God red ons uit genade alleen (Latyn: sola gratia), deur geloof alleen (sola fide), in Christus alleen (solus Christus), volgens die Bybel alleen (sola Scriptura), tot eer van God alleen (soli Deo gloria). God se genade is die bron van ons redding. Geloof…

Lees Verder

Die 5 solas: Genade alleen

11 Apr 2023 Geplaas in: 5 Solas, Efesiers 2:1-7, Genade

Efesiërs 2:1-7 Tydens die hervorming het die Katoliekekerk gesê die doop en die nagmaal gee reddende genade. Die mens is nie geestelik dood nie, maar geestelik siek. Sy toestand is nie hopeloos nie. Die hervormers het gesê God red ons uit genade alleen—sola gratia in Latyn. Die Katoliekekerk het gesê God red ons deur geloof…

Lees Verder