’n Nederige Kersfees

10 Dec 2022 Geplaas in: Filippense 2:5-7, Geboorte

Filippense 2:5-7 Oor die afgelope paar weke het die Here hoogmoed in my hart uitgewys. Toe ek Hom hierdie week vir ’n preekteks vra, toe bring Hy Fil. 2:5-7 tot my gedagtes. Sy Gees het my gewys dat Christus se menswording die begin van nederigheid is. Ons is skepsels van stof. Hoe kan ek dan…

Lees Verder

Kersfees in die laaste dae

12 Dec 2021 Geplaas in: Christus, Eindtyd, Geboorte, Jesaja 8:23-9:6

Jesaja 8:23-9:6 In elke era is daar mense wat dink dat hulle in die laaste dae lewe. Volgens tekste soos 1Kor. 10:11, Heb. 1:1-2, 9:26 het die laaste dae met Jesus se eerste koms begin. Die laaste dae strek tot by sy tweede koms. Elke dag is een dag nader daaraan as gister (Rom. 13:11)….

Lees Verder

Die goue draad van verlossing

5 Dec 2019 Geplaas in: Christus, Evangelie, Geboorte, Kersfees, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Verskeie tekste Toe het verlede week deur die Karoo gery het, toe sien ek ‘n rotsrif wat vir kilometers teen die berge loop. So is die goue draad van verlossing in die Bybel ook. As jy altyd net op die detail van ‘n gegewe teks fokus, mis jy dit. As jy egter terugstaan en die…

Lees Verder

Johannes se Kersboodskap

22 Dec 2018 Geplaas in: 1Johannes 1:1-4, Christus, Geboorte

1Johannes 1:1-4 By 2007 se Grace Ministers’ Conference het D.A. Carson uit Joh. 1 oor Jesus se Menswording gepreek. Dit was aangrypend. Carson het my gewys dat Christenskap nie teologie of aanbidding, lig of hitte, die kop of die hart is nie. Dit is beide. 1Joh. 1:1-4 se lering oor Jesus is nie ‘n ‘lekker Kersboodskap’ nie (soos iemand…

Lees Verder

Die beste manier om Kersfees te vier

22 Dec 2018 Geplaas in: Christus, Geboorte, Genesis, Genesis 49:8-12, Kersfees, Koninkryk, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende…

Lees Verder

Wie is die Baba van Betlehem?

15 Dec 2018 Geplaas in: Christus, Geboorte, Kersfees, Miga 5:1-4a, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Miga 5:1-4a Die Moslems glo dat Jesus uit die maagd Maria gebore is, maar sê dat Hy nie die Seun van God is nie. Maar wat leer die Bybel? Miga 5:1-4a is een uit vele tekste wat die vraag beantwoord.   Hy is die Koning (v.1) Tydens die slag van Bloedrivier op 16 Des. 1838, het 470…

Lees Verder