So moet julle bid

2 Apr 2022 Geplaas in: Die Onse Vader, Lukas 11:1-4

Lukas 11:1-4 Wyle Martin Holdt het my geïnspireer om te bid. Hy het elke dag vir ’n paar ure gebid. In die begin van my bediening sou selfs ’n gedagte aan hom my aanspoor om te bid. Jesus se voorbeeld was so. Sy gebedslewe het die dissipels aangevuur om te bid (v.1). Sy lewe is…

Lees Verder