Wat gebeur in ‘n herlewing?
13 Feb 2014
Geplaas in: Geestelike gawes,
Handelinge 2:1-13,
Heilige Gees,
Herlewing
Handelinge 2:1-13 Toe die herlewing in New England kom, was ‘n groot getal mense oorweldig met die liefde van God. John Gillies skryf: ‘Many more began to put on immortality, almost, in the look of their faces….Their looks were all love, adoration, wonder, delight, admiration, humility. In short, it looked to me a resemblance of…
Lees Verder