Die doel van gebed
10 May 2019
Geplaas in: Die Onse Vader,
Matteus 6:10b,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Matteus 6:10b Vir die Prosperity Gospel is gebed ‘n manier om God te se arm te draai. Deur gebed kan ons Hom manipuleer om te doen wat óns wil hê: Mý besluite. Mý wil. Mý keuses. Dit is byna of jy deur gebed jou geldjie in die reuse vending masjien gooi om te kry wat jy…
Lees Verder