’n Gebed vir beskerming

30 May 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Matteus 6:13, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Versoeking

Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die…

Lees Verder

Is dit nodig om jou sonde te bely?

25 May 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Matteus 6:12, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vergifnis

Matteus 6:12 In sy boek Destined to Reign, sê Joseph Prince dat jy nie jou sonde hoef te bely om vergewe te word nie en dat sonde nie jou verhouding met die Here affekteer nie [Destined to Reign (Tulsa, Oklahoma: Harrison House Publishers, 2007, 2011), 53]. ‘Maar wat van 1Joh. 1:5-10 wat sê dat sonde jou verhouding met die…

Lees Verder

Die ideale herder

18 May 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 3:6-13, Gebed, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

1Tessalonisense 3:6-13 Ek het ‘n skets gesien wat die ideale leraar uitbeeld. Hy is so sterk soos Simson, so wys soos Salomo, so dapper soos Dawid, so geduldig soos Job, so vaardig soos Lukas, so volhardend soos Moses en so rats soos Saggeus. By ‘n konferensie het die prediker gesê: ‘Gee my die voete van ‘n Jehova’s Getuie, ‘n Moslem se maag,…

Lees Verder

Hoe om oor geld te bid

17 May 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Geld, Matteus 6:11, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Werk

Matteus 6:11 Die meeste mense bid verkeerd wanneer dit by geld kom. Vir party mense is dit al waaroor hulle bid. Hulle beskou die Here as ‘n kosmiese dobbelmasjien wat bestaan om vir hulle geld te gee. Ander is ryk en bid glad nie oor geld nie. Hulle erken nie dat hulle besittings van die…

Lees Verder

Die doel van gebed

10 May 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Matteus 6:10b, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Matteus 6:10b Vir die Prosperity Gospel is gebed ‘n manier om God te se arm te draai. Deur gebed kan ons Hom manipuleer om te doen wat óns wil hê: Mý besluite. Mý wil. Mý keuses. Dit is byna of jy deur gebed jou geldjie in die reuse vending masjien gooi om te kry wat jy…

Lees Verder

Prioriteite in gebed

27 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Evangelisasie, Gebed, Herlewing, Matteus 6:10a, Nasies, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Wederkoms

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Lees Verder

Hoe om reg te bid

12 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Gebed, Matteus 6:9, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vader

Matteus 6:9 Party mense sal sê: ‘Daar is nie ‘n regte en verkeerde manier om te bid nie; solank jou hart opreg is.’ Dit ís so dat jy opreg moet wees, maar kan ‘n Moslem nie ook opreg wees nie? En sal ons sê dat hy reg bid, net omdat hy opreg is? Verseker nie. Volgens Matt. 6…

Lees Verder

Ons model vir gebed

12 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Gebed, Lukas, Lukas 11:1, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Lukas 11:1 Kinders leer nie net deur wat hulle ouers sê nie, maar deur wat hulle dóén. Geestelik is dit dieselfde: ons leer deur wat God in die Bybel sê, maar ook deur wat Jesus gedurende sy lewe op aarde gedóén het. Dit geld ook vir gebed. Luk. 11:1 wys dit vir ons.   Jesus se voorbeeld Ek…

Lees Verder

Die sleutel tot kerkgroei

23 Feb 2019 Geplaas in: Gebed, Jesaja 62, Kerkgroei, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Jesaja 62 Enigiemand kan ‘n kerk groei. Al wat jy nodig het is die regte musiek, vermaak vir jonk en oud, beloftes van voorspoed en sukses, ’n vriendelike atmosfeer, positiewe en kort preke wat sag op die oor val. Maar dan is dit nie ‘n kerk in die Bybelse sin van die woord nie. Met kerkgroei…

Lees Verder

Hoe moet ’n mens vas?

5 Jan 2019 Geplaas in: Armsorg, Jesaja, Jesaja 58:1-12, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vas

Jesaja 58:1-12 ‘n Man het eenkeer vir my gesê dat dit misties is om te vas: ‘Die vroeë kerk het nie gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe nie.’ Maar volgens Matt. 9:15 het die kerk juis gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe (vgl. Hand. 13:2-3, 14:23). Jesus se dissipels het gevas, maar nie met verkeerde motiewe soos…

Lees Verder
1 2 3 4 5 8