2021: Lig na die Donker
30 Dec 2020
Geplaas in: 2Korintiers 1:3-11,
Beproewings en siekte,
Nuwejaar
2Korintiërs 1:3-11 Dit was die leuse van Calvyn en later ook die Protestantse Hervorming: Post tenebras lux—Na donker, lig. Die inskripsie was op Geneve se munte en kan vandag by die Hugenote Museum in Franschhoek gesien word. Dit is asof die hervormers gesê het: ‘Die Katoliekekerk het ons vir ’n duisend jaar in die donker…
Lees Verder