Interpersoonlike Probleme: Leuens
Handelinge 5:1-11 In 1575 is Anne Avarie daarvan beskuldig dat sy iets uit ’n winkel gesteel het. ‘Mag ek dood neerslaan as ek nie hiervoor betaal het nie,’ het sy gesê. Sy het onmiddellik gesterf.1 Eusebius van Caesarea (c. 260-339 n.C.) vertel van die godvresende Narcissus wat van onsedelike gedrag beskuldig is. Die eerste aanklaer…
Lees VerderWaar is die God van Handelinge?
Kerkgroei in die 1ste Eeu en Vandag Handelinge 1-28 Omtrent 18 maande gelede toe praat ek en ’n ander leraar oor kerkgroei. Hy het my vertel wat een van sy dosente gesê het: ‘Waar ’n gemeente nie groei nie sê die leraar maklik: “Ek het ’n Jeremia bediening. Mense stel nie belang in die waarheid…
Lees VerderPaulus: ’n model leier
Handelinge 20:17-35 Aan die begin van my bediening in Kemptonpark, het ek gereeld in ons agterplaas op die grasperk geloop en bid. Op daardie stadium was my jongste dogter omtrent drie. Met hande agter die rug en ’n geboë hoof het sy op en af langs my geloop en prewel. Net soos wat sy en…
Lees VerderGees-gedrewe prediking
Handelinge 1:8 Stel jou voor jy is een van Jesus se apostels. Volgens Matteus, Markus, Lukas, Johannes en Handelinge 1, het jy sy wonderwerke gesien, sy lering gehoor, sy sondelose lewe gesien, saam met Hom aan tafel gesit toe Hy die nagmaal instel, die gebeure rondom sy kruisdood beleef, Hom drie dae later gesien toe…
Lees VerderOnstuitbaar!
Handelinge 5:17-42 Die kerk is soos ‘n plant wat méér groei as jy dit snoei. Handelinge 5 illustreer dit. Kettings (v.17-26) Jaloesie het gemaak dat die Joodse Raad vir Jesus laat kruisig het (Markus 15:10). In Handelinge 5 gebeur dit weer. Die Sadduseërs het nie in die opstanding geglo nie (4:2, 23:8) en uit jaloesie…
Lees VerderWat is ’n effektiewe kerk?
Handelinge 4:32-5:16 Wat sou jý antwoord? Sê jy ‘n kerk wat op jongmense fokus of ‘n kinderkerk het is effektief? Of dalk ‘n kerk wat die kansel vervang met ‘n sitkamerstel op die verhoog; wat 40-minuut lange preke vervang met dialoë wat nie langer as ‘n 20 minute duur nie? Miskien ‘n kerk waar mense…
Lees VerderDie pad na geestelike herstel
Handelinge 3:11-26 Baie mense wat in groot karongelukke is moet rehabilitasie kry om te leer loop of praat. Net so is daar ‘n pad na geestelike herstel. Anders as rehabilitasie vir die liggaam, kan geestelike rehabilitasie in ‘n oomblik gebeur. Hoe? Geloof (v.11-16) Petrus het die kreupel man gesond gemaak. Mense was verbaas en het…
Lees VerderEvangelisasie-hulp vir bangbroeke
Handelinge 4:1-31 Die meeste Christene is op een of ander tyd bang om die evangelie te deel. Een sensus-opname sê dat 95% van alle Christene nog nooit die evangelie met iemand gedeel het nie. Ek stuur nie e-posse aan wat sê: ‘As jy nie skaam is vir Jesus nie, stuur hierdie e-pos aan vir 8…
Lees VerderGoddelike genesing: wie is op die verhoog?
Handelinge 3:1-10 Die Jode het drie gebedstye per dag gehad: 09:00, 12:00 en 15:00 (Psalm 55:18). Petrus en Johannes is net voor 15:00 tempel toe vir gebed (v.1). ‘n Verlamde man word deur sy vriende by die Skoonpoort neergelê. Alfred Edersheim beskryf hierdie poort soos volg: ‘[This gate] formed the principal entrance into the Temple….
Lees VerderJesus bou sy kerk
Handelinge 2:37-47 Eendag toe sê Jesus vir sy dissipels: ‘Julle beweeg mos tussen die mense en hoor wat hulle sê. Wie sê die mense is Ek?’ Die dissipels het geantwoord: ‘Party mense sê U is Elia.’ ‘Ja, en party sê Jeremia,’ het ‘n ander gesê. ‘En party sê Johannes die Doper,’ het nog een gesê. …
Lees Verder