Kán en wíl Jesus my help?

6 Mar 2021 Geplaas in: Christus, Lukas 5:12-26

Lukas 5:12-26 Jan is ’n boemelaar met ’n ryk familie. Hulle kán hom help, maar hulle wíl nie. Sy vriend daarenteen wíl hom help, maar hy kán nie. Jesus is nie so met sondaars nie. Hy wíl ons help en Hy kán ook.   1. Jesus wíl jou help (v.12-15) In die Bybel verwys melaatsheid…

Lees Verder