Interpersoonlike Probleme: Skinder

26 Mar 2022 Geplaas in: Efesiers 4:29-30, Kommunikasie, Skinder

Efesiërs 4:29-30 Jare gelede het iemand in Nelspruit lelike stories van ’n gelowige in die koerant geskryf. Dit was nie waar nie, maar die skade is gedoen. Mense het die stories geglo en die gelowige met agterdog bejeën. Om te skinder is soos vuurhoutjies wat ’n veldbrand veroorsaak of soos iemand wat gif drink: “Kyk…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Effektiewe Kommunikasie

9 May 2021 Geplaas in: Kommunikasie

Verskeie Tekste Jay Adams vertel van ’n paartjie wat ernstige seksuele probleme gehad het. Hy het egter hulle kommunikasie-probleme aangespreek. Nadat hulle vir ’n paar maande aan hulle kommunikasie gewerk het, toe sê hulle: ‘Ons benodig nie meer berading vir ons seksuele probleme nie—dit is opgelos!’1 Byna elke probleem in die huwelik, gesin en familie…

Lees Verder