Gebruik jou gawe

22 Mar 2019 Geplaas in: Geestelike gawes, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 12:6-8

Romeine 12:6-8 In sommige kerke wil almal in tale praat, profeteer, of siek mense genees, en wil hulle nie hulle unieke gawes gebruik nie. In party tradisionele kerke beskou mense Christenskap as ‘n toeskouersport waarin hulle die dominee betaal om die werk te doen. Maar volgens Paulus is die gemeente ‘n liggaam en moet elkeen sy gawe gebruik. Wat is hierdie gawes en hoe…

Lees Verder