Die Laaste Waarskuwing
Hebreërs 12:25-29 Daar is vyf waarskuwingstekste in Hebreërs (2:1-4, 3:7-4:13, 5:11-6:12, 10:19-39, 12:14-29). Vandag maak ons klaar met die laaste een. Dalk was dit vir eerste lesers ook die laaste een in dié sin dat daar nie nóg ’n kans vir bekering sou wees indien hulle hierdie een geïgnoreer het en besluit het om die…
Lees VerderNuwe Testamentiese Christenskap
Hebreërs 9:11-14 In die vroeë kerk was Judaïsme ’n sekte wat geglo het dat die heidene Jode moet word voordat die Here hulle sal aanneem. Vandag is die Hebrew Roots Movement moderne Judaïste. Ongelukkig is daar selfs ware Christene wat aanklank by hulle vind, sodat hulle ’n Ou Testamentiese Christenskap bo die vollediger Christenskap van…
Lees VerderDie aanbidding wat God soek
Jesaja 66 Sommige mense het die idee dat enige aanbidding vir die Here aanneemlik is, solank dit opreg is. Dit is eenvoudig nie waar nie. Wat het gebeur toe Ussa die Here opreg aanbid het, maar nie volgens sy Woord gehandel het nie? Hy het gesterf (2Sam. 6:7). Ander dink weer dat die Here tevrede…
Lees VerderDie klimaks van die evangelie
Romeine 11:33-36 Rom. 11:33-36 is Berg Everest van die evangelie. Dit is Mont Blanc in die Switserse Alpe. Dit is God’s Window in Mpumalanga. As ons die hoogste pieke van die evangelie klim, sien ons God se heerlikheid. Rom. 11:33-36 is die klimaks van die evangelie waarheen Paulus van hfst. 1 af gewerk het. Wat is hierdie klimaks van die…
Lees Verder’n Boodskap vir die blindes
Ek het eenkeer ‘n storie gehoor van ‘n vrou wat nie oë het nie. Sy was desperaat en het ‘n erediens gaan bywoon in die hoop dat hulle vir haar sou bid om te kan sien. Toe die diens klaar is, toe roep sy uit: ‘Ek kan sien! Ek kan sien!’ Sy het nog steeds…
Lees VerderDie Heilige Gees en sekerheid van redding
Romeine 8:9-17 Ons land se toekoms is onseker. Gaan hulle die plase vat? Sal daar ‘n oorlog uitbreek? Sal Christene vervolg word? In ‘n onsekere wêreld gee die Heilige Gees vir ons sekerheid. Dit is waaroor Rom. 8:9-17 gaan. Die Gees van sekerheid (v.9-13) ‘n Paar weke gelede het ‘n vrou van die versekering met…
Lees VerderDie ABC van gemeentesang
In ons gemeente beklemtoon ons die suiwer prediking van God se Woord. Daar is egter ‘n paar gebiede waarin ons sukkel. Gemeentesang is een van hulle. Van ons beste musikante het na ander dorpe toe verhuis. Ons bekwame musiek leier van 13 jaar is op die oomblik buite aksie, en sal hopelik teen Augustus weer…
Lees VerderHoe moet jy reageer op jou redding?
As iemand op iets versot is, dan sê ons dat hy dit eet, drink en slaap: sport, karre, tuinmaak, meisies, diere, rekenaars, fietsry, of watookal anders. Volgens Paulus in Rm.12:1 moet elke Christen die aanbidding van God eet, drink en slaap. Dit moet vir hom alles wees. Dit moet die bril wees waardeur hy na…
Lees VerderHoe om reg te aanbid
Wanneer dit by moraliteit kom is die wêreld se leuse: ‘As dit lekker voel, jou gelukkig maak, en niemand seermaak nie, kan jy dit maar doen.’ Ongelukkig het hierdie mentaliteit Christelike aanbidding beïnvloed. Baie kerke voel ‘n veer vir wat God oor aanbidding sê. Vir hulle is dit net belangrik dat mense lekker moet voel….
Lees Verder