Nuwejaarsvoornemens wat werk
30 Dec 2021
Geplaas in: 2Tessalonisense 1:11-12 (2022),
Nuwejaar
2Tessalonisense 1:11-12 Gewoonlik werk Nuwejaarsvoornemens net vir die wat super gedissiplineerd is. Vir die res hou dit ’n maand of twee. Wat moet jy doen om jou voornemens vol te hou en seker te maak dit werk? 1. Kry ’n langtermyn visie (v.11) In Luk. 12:16-21 lees ons van ’n suksesvolle boer wat sy…
Lees Verder