Wie is die Baba van Betlehem?
15 Dec 2018
Geplaas in: Christus,
Geboorte,
Kersfees,
Miga 5:1-4a,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Miga 5:1-4a Die Moslems glo dat Jesus uit die maagd Maria gebore is, maar sê dat Hy nie die Seun van God is nie. Maar wat leer die Bybel? Miga 5:1-4a is een uit vele tekste wat die vraag beantwoord. Hy is die Koning (v.1) Tydens die slag van Bloedrivier op 16 Des. 1838, het 470…
Lees VerderDie Regter se uitspraak oor Israel en Suid-Afrika (‘n Kort oorsig oor Miga)
1 Jun 2013
Geplaas in: Miga
Verbeel jou jy’s in die hof. Dis die mid-700’s v.C. Die Regter self het ‘n klag gelê. Die aanklaer wat die Regter verteenwoordig is ‘n man met die naam Miga. Elke aanklag word aangedui deur die woorde: “Hoor tog” (1:2, 3:1, 6:1). Die eerste klag (lees hoofstukke 1-2) is teen twee dorpe (Samaria…
Lees Verder