Hoe om Julius Malema en die res van jou vyande lief te hê
Lukas 6:27-36 Jy kan enige vyand se naam met Malema s’n vervang, maar ek noem syne, omdat hy die meeste van ons omroer as hy rassehaat, grondgrype en moord blaas. Miskien pla hy jou nie juis nie. Die vraag is dan wie jóú vyand is. Is dit jou lewensmaat, ’n ouer, ’n kind, ’n broer,…
Lees VerderHoe moet jy jou vyande liefhê?
Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat,…
Lees VerderWat is ware liefde?
Romeine 12:9-13, 15-16 Ek het een keer met ‘n man en sy meisie gaan praat wat saam geslaap het en net so hard met mekaar baklei het. ‘Ons is regtig lief vir mekaar,’ het hy gesê. ‘Julle weet nie wat liefde is nie,’ het ek geantwoord. ‘As julle mekaar liefgehad het, sou julle nie so baklei…
Lees VerderHoe weet jy jou redding is veilig?
Romeine 8:31-39 Onthou jy toe Saambou Bank kort na die jaar 2000 gevou het? Sal ons land se ekonomie in die nabye toekoms vou? Is jou geld en jou beleggings veilig? Wat gaan met die plase in ons land gebeur? Sal die regering oor ‘n paar jaar nóg private eiendom vir hulleself vat? Wat gaan met ESKOM…
Lees Verder’n Belofte wat jou sal help om vas te byt
Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die…
Lees VerderHoe weet jy jy gaan hemel toe?
Romeine 5:5b-11 Wanneer ek evangelisasie doen is my eerste vraag altyd: gaan jy hemel as jy doodgaan? Die meeste mense sê ja. My volgende vraag is: hoe weet jy jy gaan hemel toe? Toe oom Andries Rossouw in ons gemeente hierdie week oorlede is, toe vra ek dit vir die verpleegster by sy huis. Sy het soos baie…
Lees Verder‘n Gebed vir 2017
Oor die afgelope klomp jare het ek my voornemens vir die nuwe jaar in gebedsversoeke verander. Vandat ek dít begin doen het, het die Here my nog elke keer gehelp om dit suksesvol uit te voer. 2 Ts.1:11-12 is ook ‘n vers wat ek gereeld vir myself en vir die gemeente bid. Let op die…
Lees VerderHoe om te oorleef terwyl Jesus weg is
Ek het al meer as eenkeer met Christene gepraat wat sê dat dit vir hulle voel of die Here hulle verlaat dit. Selfs wanneer hulle bid voel dit nie of Hy daar is nie. Wat moet ‘n mens in sulke tye doen? Jh.13:31-14:14 is in die Bybel opgeteken om ons hiermee te help. Wees lief…
Lees VerderWat maak Christene anders?
As jy ‘n huis bou en nie sement tussen die stene sit nie, sal ‘n stoute en woelige Boerboel die mure kan omspring. Die sement is dit wat alles aanmekaar hou, sodat dit nie soos ‘n huis van kaarte inmekaar tuimel nie. Net so is liefde die sement wat elke goeie werk, karakter eienskap, en…
Lees Verder