Hoe om die jaar reg te begin

27 Dec 2019 Geplaas in: Matteus 6:33-34, Nuwejaar, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Matteus 6:33-34 God is die Skepper van tyd en word nie daardeur beperk nie (Gen. 1:1, Eks. 3:14). Óns leef egter met sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, dekades, die verledetyd, die hedetyd en die toekomstige tyd. Volgens die Bybel moet ons die tyd reg gebruik (Eks. 20:9-10, Ef. 5:16). Om dit reg te kry, moet ons…

Lees Verder