Die donker kant van beproewing
Jakobus 1:12-15 Het jy al die prent van die haas en die eend gesien? Party mense sien ’n haas en ander ’n eend. Dit hang af hoe jy kyk. Net so kan dieselfde situasie ’n beproewing en ’n versoeking wees. Die Grieks vir beproewing en versoeking is dieselfde woord (v.2, 14, peirasmos, peirazō). Uit God…
Lees VerderOor versoeking en vergifnis
Lukas 17:1-4 Die sterkste kasteel kan nie teen die vyand staan as daar ’n verraaier binne is nie. Net so kry die duiwel en die wêreld maklik ’n houvas op mense, omdat daar ’n verraaier binne is.1 Elke mens het ’n Judas binne hom: “Elkeen word versoek wanneer hy deur sy eie begeerte meegevoer en…
Lees VerderJesus kan jou vry maak
Lukas 8:26-39 In 2011 het die NG Sinode ruimte gemaak vir mense wat nie in die persoonlike bestaan van die duiwel glo nie.1 Tydens my eerstejaar van studies het iemand uit hulle geledere vir ons klas gegee. ’n Derdejaar student het ons vertel dat dié persoon vir hulle gesê het die duiwel bestaan nie. In…
Lees VerderJou Oorwinning in Jesus
Lukas 4:1-13 Toe een van ons ouderlinge laasweek oor versoeking gepreek het, het die Here my aangespreek. Hy het my gewys dat ek begin fokus het op my strategieë om sonde te oorwin eerder as op Jesus se kruisdood. Ek het toe besef dat die sleutel om versoeking te oorwin nie hoofsaaklik in strategieë lê…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Demoonbesetenheid en Selfbesering
Markus 5:1-20 Party mense soek ’n demoon agter alles. Hulle maak selfs ’n beroep hiervan en sê dat hulle professionele bevryders is. Ateïste, liberale teoloë en sielkundiges glo dat daar nie so iets soos demoonbesetenheid is nie, maar dat daar ’n sielkundige verklaring is vir alles. As Christene wat die Bybel glo, weet ons dat…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Wêreldsgesindheid en Versoeking
Matteus 18:7-9 Omtrent 8 jaar gelede het my suster en swaer ’n Baptistekerk in Seattle besoek. Voor hulle het ’n transgender man gesit. Die vroue prediker het vertel hoe wonderlik hulle gemeente is. In haar hele ‘preek’ het sy nie een keer die Here erken nie. Wat maak dat kerke toegee aan die versoeking om…
Lees VerderWerkverwante Probleme: Versoeking en Vervolging
Genesis 39 John MacArthur vertel van ’n vrou wat hom eenkeer ’n brief by die deur gegee het. Toe hy die brief oopmaak, toe staan daar dat sy hom graag alleen by haar huis wil sien. Hy het onmiddellik iemand agter haar aangestuur en gevra dat hulle haar van die perseel af moet verwyder en…
Lees VerderDie volharding van ons geloof
Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige…
Lees Verder’n Gebed vir beskerming
Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die…
Lees VerderDodelike sondes
Evagrius Ponticus (345-399 n.C.) was ‘n gelowige wat in Egipte in die woestyn gelewe het. Hy het gesê dat daar sewe dodelike sondes is waaruit die res vloei: hoogmoed, gierigheid, wellus, jaloesie, vraatsug [Eng. gluttony], toorn en luiheid. Een van sy leerlinge, John Cassian (360-435 n.C.) het Ponticus se idee populêr gemaak. Pous Gregorius die Grote het…
Lees Verder