Geseënd is die uitverkorenes
Lukas 10:21-24 Toe ek die vorige keer hierdie teks gepreek het, was ek in die moeilikheid. My senior leraar het my aangespreek en by die deur het iemand geweier om my hand te skud. Mense haat uitverkiesing. Toe ’n vrou een van my preke hieroor op die internet raaklees, het sy vir my ’n brief…
Lees VerderEnkele Gedagtes oor Uitverkiesing
Die Bybel praat van uitverkiesing—ons kan dit nie ontken nie. Sien Gen. 18:19 (Neh. 9:7), Deut. 7:6-8 (Jes. 41:8-9), Matt. 22:14, 24:22, 24, 31, Luk. 10:22, 18:7, Joh. 6:37, 39, 44, 65, 13:18, 15:16, 19, 17:2, 6, 9, 24, Hand. 13:48, 18:9-10, Rom. 8:29-30, 33, 9:11-23, 11:2, 5-6, 1Kor. 1:26-31, Ef. 1:4-5, 11, Kol. 3:12, 1Tess. 1:4,…
Lees VerderHoe om in slegte tye staande te bly
2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die…
Lees Verder’n Model gemeente
1Tessalonisense 1 Het jy al iemand gehoor sê: ‘As jy die perfekte kerk vind, moet jy asb. daar aansluit nie; jy sal dit opmors’? Die punt is dit: daar is nie ‘n perfekte kerk op aarde nie. Maar daar is model gemeentes wie se voorbeeld jy kan volg. In baie opsigte is my skoonma se kerk so ‘n gemeente. Hulle is sterk in…
Lees VerderDie ware rede hoekom mense verlore gaan
Romeine 9:30-10:21 ‘n Man het eenkeer in reaksie op een van my preke vir my ‘n e-pos gestuur. Hy het gesê dat mense nie op grond van hulle goeie werke hemel toe gaan nie. Ek het hom verseker dat ek hiermee saamstem. Hy het verder gesê dat mense nie hel toe a.g.v. hulle sonde nie. Hiermee…
Lees VerderBesware teen uitverkiesing
Romeine 9:14-29 Daar is twee tipes besware. Die eerste tipe is soos Johannes die Doper s’n toe hy in die tronk was. Hy was nie opstandig nie, maar verward. Hy was onseker van hoe Jesus die Messias kon wees as hy in die tronk is. ‘Het Hy dan nie gekom om die gevangenes vry te laat en die vyand…
Lees VerderOor Israel en uitverkiesing
Romeine 9:1-13 Ek het eenkeer ‘n video gesien van ‘n dronk man in die wildtuin wat op ‘n olifant afstorm. Dit was dwaas. Hy het nie geweet waarmee hy te doen het nie. Net so is dit dwaas om op uitverkiesing af te storm en te dink jy gaan dit baasraak. Kom eerder met nederigheid,…
Lees Verder’n Belofte wat jou sal help om vas te byt
Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die…
Lees VerderDonald Trump: die Here se herder
In die Ou Testament het Egipte se Farao’s en die konings van Babilon geglo hulle is gode. In die vorige eeu het mense Adolf Hitler, Haile Selassie en ander diktators as messiase beskou. Volgens die media dink Julius Malema dat hy die messias van ons tyd is wat Suid-Afrika gaan red. In Noord-Korea dink Kim…
Lees VerderChristene en die groot verdrukking
Matteus 24:15-28 Ek weet nie of jy Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins se Left Behind reeks gelees of gekyk het nie? Ek het twee van die films gesien. Dit is vol van aksie en lekker om te kyk. Maar wat my betref is dit pure fiksie, want volgens Matt. 24:15-28 het die groot verdrukking…
Lees Verder