Evolusie, rassisme en die beeld van God

13 Nov 2017 Geplaas in: Evolusie, Kontemporêre kwessies, Rassisme, Skepping

Die rassehaat in ons land loop dik.  Tydens my verlof het ek baie daaroor gelees, gebid en dit met my vrou en kinders bespreek.  Elke nou en dan hoor ‘n mens van iemand wat a.g.v. rassistiese opmerkings in die moeilikheid beland.   Afrikaners dink dat dit eensydig is, terwyl die meeste Afrika stamme in die…

Lees Verder

Die tien plae: Muskiete en steekvlieë

8 Feb 2015 Geplaas in: Afgode, Ateisme, Evolusie, God, Satan, Tien Plae

‘n Span sendelinge het na ‘n Chinese eiland toe gegaan om die evangelie te deel.  Die plaaslike volk het gesê dat hulle nie die Christen God nodig het nie, maar dat hulle binnekort ‘n fees vir hulle eie god sou hou.  ‘n Jong man in die span het gesê:  ‘Julle kan nie die fees hou…

Lees Verder

Mense, ape en die beeld van God

27 Nov 2013 Geplaas in: Evolusie, God, Mens, Skepping

“26 En God het gesê:  Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. 27 En God het die mens…

Lees Verder

Genesis 1 voor Darwin

9 Nov 2013 Geplaas in: Evolusie, Skepping

Voor Darwin het Christene Genesis 1 letterlik verstaan.  Na Darwin se Origin of Species, het die kerk probeer om Genesis 1 met evolusie te versoen.  Vandag glo mense Genesis 1 is nie geskiedenis nie maar poësie.  Ja, Genesis 1 is goed geskryf, maar buiten vir v.27 is daar geen parellelismes, metafore of ander Hebreeuse poësie…

Lees Verder

Bewyse dat God bestaan

11 Oct 2013 Geplaas in: Evolusie, God

Niemand kan God se bestaan wetenskaplik bewys nie.  Ons kan Hom nie met ons vyf sintuie bewys nie.  Wetenskaplikes het onlangs die Higgs partikel ‘ontdek’.  Hulle kon dit nog nie sien nie, en kan dit verseker nie hoor, proe, voel of ruik nie.  En tog is hulle oortuig dit bestaan.  Hoekom wil mense dan nie…

Lees Verder

Genesis 1, evolusie, en die Evangelie

18 Apr 2012 Geplaas in: Evolusie, Skepping

Die meeste van ons het in Sondagskool geleer dat God die aarde soos volg gemaak het: Dag 1:  Lig en duisternis Dag 2:  Die uitspansel wat die waters van mekaar skei Dag 3:  Land, see en plante Dag 4:  Son, maan en sterre (planete) Dag 5:  Visse (see diere) en voëls Dag 6:  Land diere…

Lees Verder