Persoonlike Probleme: Obsessief-Kompulsiewe Versteuring
18 Jun 2022
Geplaas in: Kolossense 3:20-23,
Obsessief-Kompulsiewe Versteuring
Kolossense 2:20-23 Toe ek 15 jaar oud was, het my ouma my van iemand vertel wat Obsessief-Kompulsiewe Versteuring het (hierna OKV). Die persoon kon nie funksioneer as al haar kleurpotlode nie in orde was nie. Blykbaar beskryf OKV iemand wat herhalende gedagtes het wat angs veroorsaak. So iemand voel baie keer gedwing om aksie te…
Lees Verder